Koraalboom Annex
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koraalboom Annex is in die pragdorpie, Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle al langs die pad skep 'n snoesige atmosfeer. Die huis is sentraal in Wolseley geleë, omhein en bied veilige parkeerplek.
Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n USB-vriendelike TV met beperkte DStv-kanale. Die kamers is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en beskuit word vir 'n ligte ontbyt voorsien. Die kamer beskik ook oor waaiers en een kamer het lugversorging. Elektriese komberse is in die winter beskikbaar.
Koraalboom Annex is ideaal geleë tussen verskeie trouevenues soos Olive Rock, Waverley Hills, Bosjes en Tulbagh. Ceres is slegs 15 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Koraalboom Annex het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang