Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koraalboom Annex

Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Aug 2024 tot 12 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koraalboom Annex is in die mooi dorpie Wolseley geleë. Die dorp is omring deur berge en die watervalle langs die strate gee 'n gesellige atmosfeer. Die huis is sentraal geleë in Wolseley en omhein met veilige parkeerplek.

Daar is 4 gastekamers beskikbaar, elke kamer met sy eie privaat badkamer. Elke kamer het 'n USB-vriendelike TV met beperkte DStv-kanale. Die kamers is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, basiese eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien vir 'n ligte ontbyt. In die somer het kamers waaiers en 1 het lugversorging. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter.

Koraalboom Annex is ideaal geleë tussen verskeie trou-venues soos die bekende Olive Rock, Waverley Hills, Bosjes en Tulbagh. Ceres is net 15 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elize V
5.0
Heerlik. Wat 'n heerlike kamer. Alles wat jy nodig het vir 2 en 'n lekker bad. Veilig en sentraal geleë.
Nov 2024
Elana H
Gesin met tieners
5.0
Morné is 'n uitstekende gasheer, geen moeite was te min. Verblyf was wonderlik.
Aug 2024
Lisa E
Saam met lewensmaat
5.0
Restful, peaceful and everything you could need! We were greeted by the host who was friendly and such a people person. The room was lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Dominique D
Gesin met klein kinders
5.0
'n Lekker gastehuis in die dorp. Ons het so lekker gebly by Koraalboon Anneks! Alles was mooi netjies en skoon en ek kan dit beslis vir ander gaste vo...
Sien meer
Mei 2023
Rika K
Saam met lewensmaat
4.8
Warm, sag en skoon. Absoluut pynlik netjies. Die warmste, sagte komberse.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koraalboom Annex het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wolseley Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg9E5gynReKZ7fMql7Ad9iRgr4ouaOJR5H8tTuOLiarEpnLu06D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 17 Vincent Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.412534 19.199839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang