Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koraalboom @ Benlize

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor-weg, Broederstroom, Brits, 0240, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Koraalboom @ Benlize bied selfsorgverblyf wat uniek gestyl en gemeubileer is en gaste die asemrowendste uitsigte oor Hartbeespoortdam bied.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n knus kaggel met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Dit brei uit op 'n lieflike patio met 'n ingeboude braai-area en 'n Jacuzzi, en spog met wonderlike uitsigte oor die dam.

Gaste kan gebruik maak van die geriewe by die Benlize Lodge wat 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n oerwoudgimnasium vir kinders insluit. Die lodge het ook 'n lapa en gelisensieerde kroegarea wat vir privaat funksies bespreek kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzette K
Gesin met klein kinders
5.0
Niks ekstra nodig gehad nie, sal vir seker weer gaan. Ons het baie lekker gebly, uitsig pragtig so ook die verblyf.
Sep 2024
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, privaat netjies en die view is onbeskryflik mooi. Diens fantasties. Ons het dit terdee geniet, die plek is ongelooflik mooi, en die ligging is p...
Sien meer
Apr 2024
Mashadi Edith M
Saam met vriende
5.0
An enjoyable weekend. I'll go back for a vacation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Monique T
Saam met vriende
5.0
Rest and relaxation galore! The view was stunning and it was so peaceful and quiet, truly the break we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Quentin V
Saam met vriende
4.8
Ongelooflik lekker plek om saam met mense tyd te spandeer. Baie netjies, skoon en oor genoeg plek vir 6 mense. Sal 100% weer bespreek.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jalalpor-weg, Broederstroom, Brits, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Koraalboom @ Benlize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor-weg, Broederstroom, Brits, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71beb358a36fa6ab296686c827b68b6a5f4c981acf2b917b7168dd6fb546001cef94a671f99c6391f3f29de6eaa2627de075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Jalalpor road Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -25.78772107089 27.871976711539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang