Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koraalrus

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Starlin R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Lekker, veilig en privaat. Ons het 'n aangename tyd gehad, te danke aan gasvrye en vriendelike verhuurders, goeie ligging en 'n goed ingerigte plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucia
Koraalrus
Baie dankie, altyd welkom.

Nokuzola G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

We had a beautiful stay there were not too much do's n don'ts except for a water shortage of which we understood. Can they pls connect wifi. And when their place is booked make themselves totally scarce visitors must not feel the owners presence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia G
1 nag
5.0
Mei 2021

Baie netjies en ruim. Die woonstel is baie netjies en het alles wat nodig is. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstelspasie is presies wat mens nodig het en is baie naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Koraalrus
Baie dankie.

Wynand K
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Verblyf vir moeë fietsryers na die Transbaviaans MTB wedren. Ruim huis, goed toegerus. Toesluit motorhuis is 'n bonus. Sal beslis vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Koraalrus
Baie dankie, waardeer jul kommentaar. Hoop om jul weer te sien. Groete

Hannelie S
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Des 2021

Noisy. Anonymous, please. Early morning they started to make a noise. And you can hear everything because they live opposite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 74, C-Place, Jeffreysbaai, 6330 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cae669a89f689d833d976a8369a16cdffb1b16231d93aab85ac822e905180caa024355228cafe3201a501a414ee58458b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 74 Koraal Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0440918 24.9084161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang