Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korentepoort Dam

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Derek W
1 nag
5.0
Aug 2024

Perfect location, beautiful views, Korentepoort Dam is a hidden gem. The accommodation was perfect for our large group of 18 MTB riders and 2 drivers. Chalets are close enough together to be convenient but far enough apart not to be on top of each other. Facilities are basic but perfectly adequate. Marilize kept us updated on the weather and went out of her way to accommodate specific needs that we had. The views of the dam and surrounding mountains make this place a hidden gem. We had a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Huise was skoon en netjies. Als wat ons nodig gehad. Ongelukkig het ons vir interskole sport gereis. So ons het net een aand gebly. Eers 18h00 aan gekom en moes die volgende oggend 07h00 alweer vertrek. Maar ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Everything was perfect, and better value for money there isn't. We were a group of 16 people that was split between 12 in Die Skooltjie and 4 in Chalet 3. The purpose for our stay over the weekend was to hike up and summit Sleeping Beauty. Our hiking club SAPSTAP is used to all forms of accommodation from sleeping in a lodge to sleeping in a cave on Towerkop. So with regards to Die Skooltjie, everything was clean and the shower always hot since it was gas heated. All the basics were available in the kitchen. The location of Die Skooltjie was perfectly secluded which was ideal for a large group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esau S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Onbeskryflik lekker. Baie lekker, rustig, stil en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theolene A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfek! Dit was 'n baie lekker naweek, rustige atmosfeer, chalets is netjies en alles wat jy benodig is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

P.d H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dis 'n plekkie waar kinders nog kinders kan wees. Die feit dat daar geen TV's of krag was nie, was perfek. My vriende wat almal stadsjapies is, het dit vreeslik baie geniet. Die kinders kon lekker in die dam swem, kleilat gooi en saans stokbrood en marshmallows braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemé P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Beautiful chalet, well equipped, great chill-spot. Amazing view from the chalet. Breathtaking to say the least. It's the perfect way to start the day by having a coffee on the convenient front porch. It does get extremely cold at night, and visitors must be warned that the gravel road can be very difficult for some vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madia N
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Sal weer en weer gaan. Baie mooi en alles is netjies. Fantasties en so mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Skoon en netjies, net baie warm. Die eenheid was mooi skoon, net verskriklik warm. Ons moes 'n waaier (fan) gaan koop. Daar was ook glad niks - 'n kers of 'n herlaaibare liggie - vir loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashley R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Dit is sprokies mooi daar, en so rustig. Dit was fantasties soos altyd. Was al baie hier en sal nog baie kere weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDkyZDAxLTRiYmItNGVhNy05ZGVkLTRkNTUyOWE5NWZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 12) 70 5 1 5 Tuinroete Agri building Ladismith Rd 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.006394444444 21.1605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang