Korentepoort Dam
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Die Korentepoortdam is sowat 16 km vanaf Riversdal aan die voet van die Langeberge geleë. Riversdal lê tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2 Tuinroete en is 40 km van Stilbaai af.
Verblyf bestaan uit 7 chalets en 'n ou skoolgebou (Skoltjie) wat oor die dam uitkyk. Elke chalet bestaan uit sitkamer, kombuis, badkamer, 2 slaapkamers elk met kaste. Twee enkelbeddens in elke slaapkamer. Die kombuise is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en kombuistoebehore.
Linne (behalwe handdoeke) word voorsien vir Chalets - linne vir Skooltjie word deur gas voorsien.
Watersport soos baarshengel en motorbootski kan by die dam geniet word. Vir gaste wat nie wil nat word nie, is daar staproetes op die Slapende Skoonheid-roete en fietsry deur die woud.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Korentepoort Dam het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang