Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korentepoort Dam

  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Die Korentepoortdam is sowat 16 km vanaf Riversdal aan die voet van die Langeberge geleë. Riversdal lê tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2 Tuinroete en is 40 km van Stilbaai af.

Verblyf bestaan uit 7 chalets en 'n ou skoolgebou (Skoltjie) wat oor die dam uitkyk. Elke chalet bestaan uit sitkamer, kombuis, badkamer, 2 slaapkamers elk met kaste. Twee enkelbeddens in elke slaapkamer. Die kombuise is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en kombuistoebehore.

Linne (behalwe handdoeke) word voorsien vir Chalets - linne vir Skooltjie word deur gas voorsien.

Watersport soos baarshengel en motorbootski kan by die dam geniet word. Vir gaste wat nie wil nat word nie, is daar staproetes op die Slapende Skoonheid-roete en fietsry deur die woud.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Derek W
5.0
Perfect location, beautiful views, Korentepoort Dam is a hidden gem. The accommodation was perfect for our large group of 18 MTB riders...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Werner L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier. Huise was skoon en netjies. Als wat ons nodig gehad. Ongelukkig het ons vir interskole sport gereis. So ons het net een aand gebl...
Sien meer
Aug 2024
Divan O
5.0
Everything was perfect, and better value for money there isn't. We were a group of 16 people that was split between 12 in Die Skooltjie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Esau S
5.0
Onbeskryflik lekker. Baie lekker, rustig, stil en pragtig.
Mrt 2024
Theolene A
Saam met vriende
5.0
Perfek! Dit was 'n baie lekker naweek, rustige atmosfeer, chalets is netjies en alles wat jy benodig is beskikbaar.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Korentepoort Dam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinroete Agri-gebou, Ladismith-pad, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDkyZDAxLTRiYmItNGVhNy05ZGVkLTRkNTUyOWE5NWZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 12) 70 5 1 5 Tuinroete Agri building Ladismith Rd 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.006394444444 21.1605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang