Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korf Cabin

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Vrede Plaas 234 Erfdeel 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Korf Cabin bied selfsorgverblyf in 'n skeepshouer op 'n werkende plaas ongeveer 25 km vanaf Porterville. Dit is 'n moderne verblyfopsie wat pragtige berg-, plaas- en fynbos-uitsigte bied en perfek is vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.

Dié sonkrag-aangedrewe eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n buitestort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot 'n dek met pragtige uitsigte. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n vierplaatgasstoof, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank.

Die leefarea lei na 'n groot houtdek met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad en 'n hangmat. ’n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word benodig om die eenheid te bereik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louise K
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing with a stunning view. Magic views. Comfortable accommodation. Lovely to have a pool and enjoy heated or not. We needed to cool...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Warren
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay, we will go back with friends soon. Korf Cabin is amazing, the views, the hot tub is the same one we love, the fireplace...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Ivor B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid weg van die stad met die mooiste natuurskoon prentjie om jou! Ons het baie rustige 2 dae gehad. Sal definitief aanbeveel as jy wil wegkom v...
Sien meer
Okt 2024
Anneke D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die stilte, uitsig en verblyf is tops.
Okt 2024
Dorenda S
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be back! Korf cabins ignited our cabin fever. It was absolutely amazing 3 nights. And the hosts are super friendly and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maret Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • R44, Vrede Plaas 234 Erfdeel 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Korf Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Vrede Plaas 234 Erfdeel 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6024c3f86ebdca08068d5525a12b96635677b7c89f398dcc6c6dd445039bce6de3037a0f480f40b0eb9f2cc3d992aeda282f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 R44 Vrede Farm 234 Portion 1 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.139270095985 18.901423662901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang