Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korhaan Self-Catering Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jean P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

A delightful cottage. The house was clean and had every amenity we needed. The host was very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Thank you for the feedback, Jean. Guests like you are always welcome. Regards, Dries

Ilse D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het baie gerieflik gebly in die ruim eenheid. Die huis het alles wat mens benodig en is gerieflik toegerus. Ons het die eie handdoeke deel gemis en moes 'n plan maak. Alhoewel daar 'n toekenningsrooster was, kon ons nie die braaiplek opspoor nie. Daar is net een groot braaiplek area maar geen braaigeriewe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Dankie vir die terugvoer, Ilse. Groete Dries

Ruda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustige bosveld wegbreek. Die huis is gerieflik ingerig, mooi skoon en netjies. Die eienaar check gereeld in en stuur al die nodige inligting vroegtydig deur. Die bordspeletjies het ons en die kinders lekker besig gehou, 'n goeie wegbreek van tegnologie! Ons is lief vir Marloth Park en die Wildtuin en kan Korhaan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Dankie vir die terugvoering Ruda. Is bly as julle dit geniet het. Gaste soos julle is altyd welkom. Groete. Dries

Ria V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Sal beslis weer gaan. Dis 'n baie netjiese plek wat goed toegerus is met alles wat jy kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Dankie vir die terugvoer Ria. Gaste soos julle is altyd welkom. Groete Dries

Ernst K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Lovely time of rest. Amazingly refreshing and relaxing! We had a blessed time at this lovely place in such tranquility. Clean, comfortable, safe and with everything available we need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Good evening Ernst I am glad that you have had a wonderful time at Korhaan. Guests like you are always welcome. Regards Dries

Elma B
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Waarde vir geld en uiters skoon. Was heerlik stil en netjies. Dries het ons kuier aangenaam gemaak met uitstekende kommunikasie. Dankie Dries, ons kom weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Dankie vir die terugvoer, Elma. Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Groete, Dries.

Ray J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great bush getaway! We really enjoyed our stay and would recommend this bush house. It was clean, well-equipped in a quiet bushveld environment. Thank you Dries for looking after us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Thank you prof. Ray. Guests like you are always welcome. Regards Dries

Dr Christo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Indien jy gerieflik, met alle benodigdhede, binne die bos wil gaan vertoef, is Korhaan jou antwoord. Ons sal beslis weer van hierdie netjiese verblyf wil gebruikmaak. Behalwe vir die nodige inligting en kommunikasie vanaf Dries, die eienaar, was alles by Korhaan net van die beste gewees. Alles vanaf die huis na Korhaan was beskikbaar gewees. Wat merkwaardig was, was die netheid van die plek. Die tyd het net te gou omgegaan. Baie dankie Dries vir hierdie uitstekende blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Goeiemiddag Dr Christo. Ek is bly julle is tevrede en het dit geniet. Gaste soos julle is altyd welkom. Groete, Dries

Dr Johan D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

We found Korhaan to be a wonderful experience, enjoying the bush, animals, sunsets and also the sounds of nature. Korhaan is managed by a super host, Dries, who is very accommodating and friendly. The place is clean and neat, with all goodies available. There is ample air conditioning, ceiling fans as well as three upright fans to ensure your comfort even throughout very hot days. Everything works as it should and we found it a pleasurable experience and would definitely go back. The beds are comfortable, the views are stunning from the balcony and the stoep, with animals like zebra, mongoose, nyala, kudu, wildebeest, gnu, baboons and warthog visiting on a regular basis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Good morning Dr Johan. Thank you. I am glad that you have enjoyed your stay at Korhaan. Guests like you are always welcome. Trust to see you soon again. Regards. Dries

Nadia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Ek sal Korhaan beslis weer en weer besoek! Dit was vir my een van die lekkerste verblyf wat ek nog gehad het. Lekker geslaap met die lugversorging en alles was skoon en netjies. Die kinders het dit baie geniet. Die balkon bo in die nag met die dieregeluide en die helder nagsterre was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dries
Korhaan Self-Catering Cottage
Dankie vir die terugvoer, Nadia. Bly julle het lekker gebly en dit geniet. Julle is altyd welkom. Groete, Dries

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 2933, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGiMZYnRFR9htEDLS7buRadJx2uWisBsLjN4t5dPc8iXX91TPZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 2933 Korhaan Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338411783176 31.798030436039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang