Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korhaan Self-Catering Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 2933, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Korhaan Self-Catering Cottage is in die pragtige bosveld van Marloth Park geleë, net 16 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin.

Dié ten volle gemeubileerde huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderarea en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers is op die grondvloer en het elkeen 2 enkelbeddens. Die solder het ook 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. 'n Tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, kisvrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel, eetgerei en breekware.

Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en dit bied toegang tot die stoep met braaigeriewe en 'n boma.

Die boonste verdieping is aan die buitenste houtdek met 'n loopbrug verbind en gaste kan daar sit en ontspan.

Elke kamer het 'n plafonwaaier en die 2 kamers op die grondvloer het lugversorging.

Al die vensters het diefwering en insekskerms vir ekstra sekuriteit en gerief.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jean P
Gesin met tieners
5.0
A delightful cottage. The house was clean and had every amenity we needed. The host was very attentive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Ilse D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie gerieflik gebly in die ruim eenheid. Die huis het alles wat mens benodig en is gerieflik toegerus. Ons het die eie handdoeke deel gemis e...
Sien meer
Des 2023
Ruda R
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige bosveld wegbreek. Die huis is gerieflik ingerig, mooi skoon en netjies. Die eienaar check gereeld in en stuur al die nodige inligting vroegtyd...
Sien meer
Okt 2023
Ray J
Saam met lewensmaat
5.0
Great bush getaway! We really enjoyed our stay and would recommend this bush house. It was clean, well-equipped in a quiet bushveld env...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Dr Christo P
Gesin met klein kinders
5.0
Indien jy gerieflik, met alle benodigdhede, binne die bos wil gaan vertoef, is Korhaan jou antwoord. Ons sal beslis weer van hierdie netjiese verbl...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Korhaanlaan 2933, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Korhaan Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 2933, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGiMZYnRFR9htEDLS7buRadJx2uWisBsLjN4t5dPc8iXX91TPZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 2933 Korhaan Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338411783176 31.798030436039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang