Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koringberg Siding Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Billy & Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Koringberg Siding Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

A true gem that can't be put into words.

Wat 'n fantastiese oasis met soveel karakter wat deur oom en tannie geskep is. Hulle is die mees gasvrye mense wat uit hul pad uit gaan om jou tuis te laat voel. Dit is 'n wonderlike wegbreek wat jou rustig en gelukkig sal laat terugkeer huistoe.

Koringberg Siding Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Jaco. Julle is gaste wat elke gasheer en gasvrou graag wil hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Koringberg Siding Cottage
Bonita Conradie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita Conradie C

Regte plattelandse gasvryheid.

Billy en Riana het ons so tuis laat voel. Ons het as gaste gearriveer, en is weg as vriende! Regtig 'n baie oulike plek. Baie om te doen in die omgewing. Ons is bederf met heerlike etes. En 'n wonderlike tyd in Billy se kunsstudio. Ons gaan beslis weer vir hulle kuier. Dit was 'n wonderlike wegbreek uit die stad. Gebruik van fietse om die omgewing te verken was ook 'n plus.

Koringberg Siding Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Dit was so 'n plesier om julle hier te he, ons kyk uit vir die volgende kuier.

Koringberg Siding Cottage
Andries D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

A peek into Wonderland.

The cottage is a perfect destination for a weekend (or longer) away. Your laptop, with solid Wi-Fi, easily makes you a "digital nomad". Take advantage of the quiet for reading or (creative) writing. Or claim a spot for your easel and brushes in Billy's studio. The main road quickly runs out of tar and continues on gravel into walking and cycling-friendly gently rolling hills. There are even bicycles to borrow. The decor and furnishings are quirky, eclectic and fun. Bring your (inner) hippy and sandals. They'll be right at home too. Remember to bring lunch/dinner, if you need to. There's only a spaza and liquor shop for solid and liquid snacks, otherwise pre-arrange with Riana and Billy. I got lucky and saw a train, right up close, go past just behind the cottage. Train spotting bonus unlocked!

Koringberg Siding Cottage se terugvoer

Was a real pleasure to have you.

Koringberg Siding Cottage
Elize K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Lekker gerus.

Dit was klein maar al wat ons nodig gehad het. Die beddegoed is om oor huis toe te skryf! Die kombuisie was goed toegerus en ons honde het die interessante erf geniet.

Koringberg Siding Cottage se terugvoer

Baie dankie, Elize, vir ons was julle soos familie wat kuier. So bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien

Koringberg Siding Cottage
Gary O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary O

Amazing experience with excellent hosts.

The cottage is very comfortable and fully equipped with every conceiveable appliance and crockery and cutlery. The bed was superb and I had some real good sleep after days of stress. The hosts are friendly and charming and we got on well during the stay, and they are exceedingly generous with allowing fruit and veg to be picked from the garden. It is a perfect venue to just chill out and enjoy the quiet of a small village, and the wifi was strong enough to allow uninterrupted streaming of videos if needed.

Koringberg Siding Cottage se terugvoer

It was lovely having you here Gary, hope to see you soon again.

Koringberg Siding Cottage
Marietjie U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Gasvrye eienaars en interessante, skoon akkommodasie.

Ons is vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Billy en Riana gaan uit hulle pad om alles gemaklik vir hulle gaste te maak. Ons het 'n gesellige aand met heerlike tuiskos saam met hulle in Billie se kreatiewe ruimte (sy ateljee) geniet. Ons is die volgende oggend weg met 'n bossie veldblomme en nartjies vir die pad varsgepluk.

Koringberg Siding Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dit was vir ons baie lekker om julle hier te he.

Koringberg Siding Cottage
Karen D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D

A hidden treasure!

Billy, Riana and Tippie welcomed us into their beautiful tranquil space in Koringberg. The cottage is quaint and beautifully decorated. They provided us with all the information we needed to have a relaxing and peaceful stay. We are excited to see how this venue will develop in time to come and will most definitely be returning!

Koringberg Siding Cottage se terugvoer

Hosting is made easy with such lovely guests. We would love to have you back again!

Koringberg Siding Cottage
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 560
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, Erf 557, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca30c56a64cbf5516647b12e296e51a326b4819432af1c8b27c52d2f36bc1d960a2ed91f58bbf1c649997bb569473749976b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 Hoof Street Erf 557 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.019884227192 18.678700638583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang