Kormorant Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 192
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Francois D - Sep 2024
Algehele gradering
Naweek oppie see!
Kormorant Apartment se terugvoer
Altyd welkom!
Linda H - Sep 2024
Algehele gradering
Keurig, kwaliteit, onvergeetlik!
Jacques B - Aug 2024
Algehele gradering
Vinnige stop oor.
Brent V - Aug 2024
Algehele gradering
Besonderde ondervinding.
Lourien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Atil en rustige atmosfeer. Beslis aanbeveel.
Francois L - Mrt 2024
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Rentia V - Feb 2024
Algehele gradering
Puik eenheid, uitsig en diens!
Cj J - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Doret D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek - net wat ons nodig gehad het.
Hendrik A - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker woonstel met mooi uitsig.
Gary J - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely break from the busy life.
Amanda P - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was so heerlik en die pragtigste uitsig.
Kormorant Apartment se terugvoer
Dankie, Amanda. Kom kuier weer!
Jan V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike plek om te ontspan!
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom by Franskraal Accommodation.
Elzette S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Perfek vir 'n paartjie en die mooiste uitsig.
Lees meerKormorant Apartment se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom by Franskraal Accommodation.
Elize D - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflik mooi en gerieflike plekkie. Sal definitief weer gebruik maak daarvan.
Kormorant Apartment se terugvoer
Sien uit om jul weer te ontvang!
Henry S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik en groot genoeg. Luuks, veilig en aangenaam.
Elmarie H - Jul 2023
Algehele gradering
Uitsig perfek. Netjies. Rustig en veilig.
Joye N - Mei 2023
Algehele gradering
Uitkende wegbreeknaweek.
Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Keurig en goed geleë op die waterfront.
Antoinette E - Feb 2023
Algehele gradering
Hemel by die see.
Kormorant Apartment se terugvoer
Dankie Antoinette julle is ook 5 ster gaste gewees.
Altyd welkom
Vriendelike groete
Jan
Diana S - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Lees meerLiezel M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies!
Marlene K - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig. Lekker gerus.
Sarah K - Aug 2023
Algehele gradering
Warm and friendly welcome, beautiful location, quiet and tranquil.
Dean K - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker huisie by die see.
Kormorant Apartment se terugvoer
Dankie Dean, hoop om julle gou weer te sien.
Angelique P - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Baie gasvrye mense. Baie vriendelik en skoon.
Stella-ann S - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing uitsig.
Kormorant Apartment se terugvoer
Kom kuier weer by Franskraal Accommodation!
Mickets B - Des 2022
Algehele gradering
Dis regtig sielskos om so rustig te wees en heeltyd die branders amper op jou voorstoep te kan sien en te hoor.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie Mickets, julle was ideale 5-ster gaste. Altyd welkom om weer te kom ontspan. Geseende Kersfees en voorspoedige Nuwejaar.
Jan
Ancha B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en silwerskoon verblyf met alles wat jy kan benodig!
Monique M - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker! Beste uitsig en vriendelike diens. Sal enige tyd terug gaan sou daar bly as ons kon.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Monique,
Ons is baie bly julle het dit so geniet.
Ons sien beslis uit na 'n volgende kuiertjie.
Vriendelike Groete,
Bilhah
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie stil, privaat en aangenaam.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie Johan, julle is model gaste! Ons deure is altyd oop vir julle
Vriendelike Groete, Jan
Jan S - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig teenaan die see. Gemaklike woonstel wat alles het.
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig vanuit jou bed!
Nic G - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Nic,
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Yolandi D - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike oornagbestemming.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Yolandi
Ek is bly julle het dit geniet. Ja, hier is die lieflikste paadjies en sonsondergange.
Malcolm G - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful apartment, awesome views.
Cornelia B - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig, pragtige uitsig oor see. Netjies.
Marlene K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike en rustige verblyf met 'n fantastiese see-uitsig.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie Marlene!
So bly julle het iets van ons rustigheid hier kon kom ervaar.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien
Jacques C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustige omgewing.
Kormorant Apartment se terugvoer
Dankie Jacques
Dit was heerlik om julle hier te ontvang! Baie dankie vir jou bydrae tot hulp, ek het dit opreg waardeer.
Vriendelike Groete, Bilhah
Johan A - Apr 2022
Algehele gradering
Puik, aangename verblyf.
Annemie K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging, teen die see. netjies mooi plekkie met WiFi, dstv alles wat mens benodig.
Jannie N - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om te gaan ontspan.
Aj O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly, naby aan see en jou voertuig word in die motorhuis toegesluit met alarm.
Surietha O - Jan 2022
Algehele gradering
Ligging baie besonders.
Louise V - Nov 2022
Algehele gradering
Always food for our souls!
Koos S - Des 2022
Algehele gradering
Die kamer was baie skoon en goed geleë.
Maria A - Des 2021
Algehele gradering
Just what my husband and I needed after a hard year.
Wilhelm D - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelik. 10 uit 10
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Wilhelm, dankie, sien julle binnekort weer!
Hentie M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties. Sal beslis weer van hul gebruik maak.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Hentie
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Jc J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie JC.
Mark M - Okt 2021
Algehele gradering
Snug, neat, fully equipped and amazing view.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Mark
Thank you for the great review. You were 5 star guests and always welcome at Kormorant! We appreciate you
Kind Regards, Jan
Jannie G - Okt 2021
Algehele gradering
Alles waarvoor 'n mens soek vir 'n lekker wegbreek. Ligging is perfek en dis baie netjies en uiters veilig.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Jannie, baie dankie dat julle Kormorant gekies het. Dit sal heerlik wees om julle weer te sien.
Horst B - Aug 2021
Algehele gradering
Flabbergasted, to say the least. Absolutely spotless apartment with breath-taking view!
Lees meerPatrick J - Jul 2021
Algehele gradering
Comfortable with a great sea view.
Carmen S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam
Koos H - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en skoon. Sal beslis weer kom kuier.
Haylene D - Mei 2021
Algehele gradering
Location location location!
Christelle C - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Ligging is perfek. Sal later die jaar beslis weer gaan.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Christelle,
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom! So bly julle het dit geniet.
Groete,
Bilhah
Viljoen V - Mrt 2021
Algehele gradering
As net die beste ligging goed is vir jou, is Kormorant jou plek.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Viljoen en Jolene! Ja, ons is regtig gebless met die beste van als. Baie dankie dat julle Kormorant gekies het, ons is bly ons kon julle hier verwelkom! Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Kormorant Groete
Jan
Hilda O - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik, het elke oomblik geniet!
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Hilda,
Baie dankie vir die mooi terugvoering!
Ons is bly ons kon bydra tot julle onvergeetlike kuiertjie en sien uit daarna om sulke model gaste soos julle weer te ontvang.
Kormorant Groete
Bilhah
Marianne V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike seeuitsig.
Michael A - Aug 2021
Algehele gradering
We had a very pleasant stay and the apartment served as a very good base to get to know the court area.
Kormorant Apartment se terugvoer
Thank you Mike, looking forward to your next visit.
Leon F - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike en goed toegeruste woonstel met 'n onbelemmerde see-uitsig
Francine C - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Jacques M - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was in orde. Alles wat jy nodig het is daar.
Kormorant Apartment se terugvoer
Dankie Jacques.
Marianne V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Carina D - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik! Rustig en mooi.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en omdat julle Kormorant gekies het om te kom ontspan.
Ons streef altyd om die beste vir ons gaste te bied. As daar iets was wat gepla het, kan jy my sommer direk kontak op ons e-pos sodat ons dit beter kan maak vir 'n volgende keer en vir die volgende gaste.
Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit na die volgende kuiertjie!
Chris P - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Colleen De K - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties
Cornelis V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kormorant Apartment se terugvoer
Dankie Neels, julle was model gaste! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Bernadette V - Okt 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review! Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom! Groete Jan.
Hardy L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Corlyn R - Jan 2020
Algehele gradering
Alles wat ons moontlik kon nodig kry tydens ons verblyf by Kormorant is voorsien. Alles was netjies en silwerskoon.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Murray
Baie dankie vir die mooi review. Ja die see is amazing ne.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie
Jacobus S - Jan 2020
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Annamarie
Baie dankie vir jou goeie review. Ons poog altyd om ons gaste so gemaklik en tuis as moontlik te laat voel.
Baie gelukkig as julle gelukkig is.
Sien uit na jul volgende kuier!
Gerolene S - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect location if you love the sea.
Francesca N - Nov 2019
Algehele gradering
Puik.
Eric H - Nov 2019
Algehele gradering
Puik!
Julize O - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie Julize, julle was wonderlike gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Vriendelike groete
Blessings
Jan
Daleen A - Okt 2019
Algehele gradering
Dit is ongelooflik om reg langs die see te bly!
Pieter J - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowende vakansieplek met rustigheid.
Lillian B - Aug 2019
Algehele gradering
Very friendly service by owner, will definitely go again.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Lillian
Thank you for your review. We are very happy if our clients are satisfied. Look forward to seeing you again!
Kind Regards
Bilhah
Madeline G - Jul 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Anneke J - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende rusplekkie en uitsig!
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Anneke
Baie dankie vir die mooi review. Ons probeer om altyd ons kliënte tevrede te stel. Ons sien uit na volgende keer
Vriendelike Kormorant Groete
Bilhah
Annemarie L - Mei 2019
Algehele gradering
Incredible!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik!
Die perfekte plek om te ontspan en rustig te raak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Izak P - Mei 2019
Algehele gradering
Baie eenvoudig en gerieflik.
Terri C - Apr 2019
Algehele gradering
Cosy and comfortable with breathtaking views.
Kormorant Apartment se terugvoer
Thank you, Terry, appreciated.
Tineke V - Feb 2019
Algehele gradering
Het was een heel fijn appartement, heel schoon, goed ruim en van alle gemakken voorzien.
Gert F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies, eenvoudig rustig en 'n uitsig wat jou laat droom.
Lees meerKormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Groete
Lettitia E - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, rustige omgewing.
Hennie G - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie ligging, op die strand en pragtige see-uitsig.
Elizma B - Sep 2019
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf op die seefront.
Kormorant Apartment se terugvoer
Hi Elizma,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het lekker gerus.
Bilhah
James F - Nov 2018
Algehele gradering
Very quiet area. Apartment has all that's needed. Beautiful view on the ocean.
Kormorant Apartment se terugvoer
Thank you so much for your lovely review. We look forward to seeing you again.
Lucille W - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Oswald K - Jun 2018
Algehele gradering
Dit is een amazing plek met 'n great view het my hart gesteel.
Amanda G - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie.
Sien uit daarna om vir jou weer te sien. Lekker dag vir jou.
Glenda F - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om 'n so 'n netjiese plek in te stap.
Wessie V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie vir 2 mense.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. baie bly julle het so lekker gebly by ons in Kormorant.
Warwick P - Feb 2018
Algehele gradering
Cosy and quiet.
Kormorant Apartment se terugvoer
Thank you so much and so happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. All the best Kim and Jan
Andre S - Des 2018
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar - uitmuntende verblyf!
Lees meerKormorant Apartment se terugvoer
Thank you for your beautiful and positive review. We look forward to hosting you again. Merry Christmas and Happy New Year to you and your family.
Byron F - Feb 2018
Algehele gradering
Dis was heerlik en ons het dit vreeslik geniet en lekker gerus, ons wil sommer nou permanent daar kom bly.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie en bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer gou te sien. Groete, Kim en Jan
Tony V - Des 2018
Algehele gradering
Perfekte plek, presies wat ek gesoek het vir 2 nagte oorslaap vir 2. Met veilige parkering in motorhuis.
Kormorant Apartment se terugvoer
Good day,
Thank you for your positive review. We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Kim and Jan
Magda H - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, definitief aanbeveel.
Bill S - Jun 2018
Algehele gradering
Tranquil.
Louise V - Nov 2017
Algehele gradering
Love it!
Alwyn C - Sep 2017
Algehele gradering
Die perfekte naweekwegbreek!
Elsabe B - Aug 2017
Algehele gradering
Perfect place to relax.
Fransina K - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, goed geleë, skoon en veilig.
Ronelle V - Feb 2017
Algehele gradering
Net waarvoor ons gesoek het.
Frans G - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kormorant Apartment se terugvoer
Baie dankie en bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Kim en Jan
Izak B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie oulike plek om te gaan ontspan en die rustigheid van die see te geniet.
Marthinus D - Des 2016
Algehele gradering
'n Onvergelykbare ervaring.
Kormorant Apartment se terugvoer
Dankie Dr Marthinus, dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Kom kuier gerus weer.
Seengroete
Jan
Johan T - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en die see-uitsig is besonders.
Doret G - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam, soos by my eie huis.
Frans En Fransina K - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker met 'n pragtige uitsig. Ons sal beslis weer gaan!
Dereen V - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustigheid vir jou siel.
Wessel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Drickie E - Feb 2016
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Johan D - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Maria L - Nov 2016
Algehele gradering
Baie geniet.
Howie G - Aug 2015
Algehele gradering
Good, relaxing break.
Marileze B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, maar het meer verwag.
Yolandie W - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang