Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korsmans Delight

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-laan 14, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Korsmans Delight is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Kilfenora, Benoni. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien hierdie huis 'n wonderlike onthaalruimte en 'n uitnodigende swembad het.

Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en uitsigte oor die tuin. Daar is ook 'n oulike gimnasiumhoekie en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak, bidet en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na 'n groot tuin lei. Daar is 2 driekwartbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Waskamer met 'n wasmasjien en 'n strykplank is ook beskikbaar. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder het die huis 'n lieflike onthaalarea met 'n ingeboude braai en 'n kroeg met stoele. Buite is 'n lieflike tuinarea en 'n swembad. Daar is ook 'n omsetter wat die Wi-Fi en TV tydens beurtkrag aan sal hou. Daar is ook herlaaibare ligte en flitse in die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Korsmans Delight
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Vincent-laan 14, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Korsmans Delight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-laan 14, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd96b86dbcf2ea6ec4019ccd891c1c555c0ba70ae4a8b498e82819187cc7058b333f4a2d5025e19c70300793c56a809e02c9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 14 Vincent Avenue Kilfenora 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1886099 28.2917136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang