Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koru Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacques J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Peaceful. Peaceful, tranquil and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Thank you for your kind feedback. Petro

Eubert Tachiwei N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Top notch. Excellent facility easily accessible when travelling to OR Tambo. Easy access to the shopping malls, The Groove and Menlyn. Very secure and we have peace of mind regarding our own safety and the secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Julle sien my weer, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raaitjie N
1 nag
3.4
Feb 2025

Ons verblyf was onaangenaam met die krag wat af was en ons het nog steeds volprys. Ons het net een nag oornag, ons was uit en het so 7 uur teruggekom, was skaars terug toe het die krag afgegaan. Daar is glad nie voorsiening gemaak vir as die krag afgaan nie, daar was nie lampies of kerse of enige vorm van lig in die kamers nie en het ons die oggend opgestaan en was die krag nog steeds af. Ons verblyf was regtig onaangenaam met die krag wat af was.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Petro
Koru Guest House
Goeie middag, Ek is baie jammer oor julle slegte ondervinding en sal graag wil opmaak daarvoor. Dit het my ook baie onverwags gevang. Ons kragboks in die straat het uitgebrand. En het glad nie gedink dit gaan so lank neem nie. Ek sal graag op een of ander manier vir julle wil vergoed in die toekoms. Vriendelike groete

Celestine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Veilig en netjies. Baie mooi en netjiese plek! Lekker geriewe as jy net wil ontspan by 'n swembad. 'n Baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelien C
1 nag
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik, rustig, pragtige omgewing. Was heerlike rustig, pragtige uitsig uit groot venster, alles wat jy nodig het. Gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou te ontvang het. Hoop om jou weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete Petro

Wessel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Rustige atmosfeer , en baie vriendelike eienaar en behulpsaam. Laat voel soos jou eie tuiste. Geleë in 'n baie mooi area en stil. Sal aanbeveel vir enige oornaggeleentheid in die area van die Wilgers Hospitaal. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Lekker gebly. Ons het net by Koru gastehuis geslaap vir die aand. Petro het ons vriendelik ontvang en ons kamer gewys. Die geelkamer is ruim en het 'n en-suite badkamer. Vir ons was 'n groot voordeel dat ons ons motor naby die kamer kon parkeer. As mens verkies om uit te eet, is daar goeie restaurante naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Goeie dag, baie dankie vir julle terugvoer, ons strrewe om altyd te verbeter, Hoop ons sien julle wees. Groete Petro

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Warm gasvryheid. 'n Groot dankie aan Petro vir haar gasvryheid. Sal Koru Guest House vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marique C
1 nag
5.0
Apr 2022

Dankie dat jul die ekstra myl vir ons groep gegaan het! Sal vir seker weer besoek. Baie goeie ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Goeie middag Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer. Ons sal graag weer volgende keer die pad saam met julle stap. Vriendelike groete Petro

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9i3ATYv95vLQBHA0zHYfrDkI4FGcT9rbLkE3ouAk6OwnEleROs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 17 Touleier Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776534580646 28.327435423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang