Koru Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jan H - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Celestine S - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Marelien C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, rustig, pragtige omgewing.
Koru Guest House se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou te ontvang het. Hoop om jou weer te sien in die toekoms.
Vriendelike groete
Petro
Wessel R - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer , en baie vriendelike eienaar en behulpsaam. Laat voel soos jou eie tuiste.
Melanie L - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Koru Guest House se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir julle terugvoer, ons strrewe om altyd te verbeter, Hoop ons sien julle wees.
Groete Petro
Charmaine V - Mei 2022
Algehele gradering
Warm gasvryheid.
Marique C - Apr 2022
Algehele gradering
Dankie dat jul die ekstra myl vir ons groep gegaan het!
Koru Guest House se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer. Ons sal graag weer volgende keer die pad saam met julle stap.
Vriendelike groete
Petro
Estie B - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis in 'n rustige omgewing.
Janine R - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies, gasvry.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit baie. Ek sal julle graag weer wil verwelkom.
Lenett B - Jul 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon, netjies en mooi.
Koru Guest House se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek glo die website moet 'n akkurate weergawe wees.
Baie dankbaar vir julle ondersteuning en hoop om julle weer te sien
Groete
Petro
Martha V - Apr 2021
Algehele gradering
Net een woord is nodig, en dis onverbeterlik!
Laetitia V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Carisa B - Mei 2021
Algehele gradering
Veilig, gerieflik geleë vanaf Wilgers Hospitaal.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang het. En hoop ons kan weer van diens wees. Vriendelike groete
Hein S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike diens.
Elaine E - Mrt 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Baie veilig.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was geen probleem om julle laat te ontvang nie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Celia V - Feb 2020
Algehele gradering
Ons was doodmoeg en dit was 'n lafenis om ontvang te word deur 'n vriendelike gasvrou en flink gehelp te word na ons baie gerieflike kamer. Ons het verfris opgestaan die volgende oggend. Ons sal Koru beslis aanbeveel.
Jan G - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely guest house
Derick M - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige kamer in 'n mooi tuin, rustige omgewing. Gasvrou baie aangenaam.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sal jou graag weer terug wil ontvang.
Lorna B - Feb 2020
Algehele gradering
Was aanvaarbaar.
Koru Guest House se terugvoer
Goeie dag,
Ek is baie jammer dat julle so dit ervaar het, as julle wou opgradeer na die en-suite badkamer kamer met die Koning grote bed, kon ons dit met liefde vir julle gedoen het. Ongelukkig het julle die "Queen size" kamer bespreek met sy eie badkamer maar nie en-suite nie. Die bed is 'n Koningin grote bed ekstra lengte, soos die kamer adverteer. Ons sal julle graag terug wil verwelkom in die suite kamers.
Vriendelike groete,
Petro
Niel D - Sep 2019
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Koru Guest House se terugvoer
Thank you for the compliment. It was lovely to have you here.
Kind regards
Rozanne B - Aug 2019
Algehele gradering
Luuks, modern, skoon, gemaklik en rustig.
Christo V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker, sal vir seker weer daar 'n draai maak.
Marthie F - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasies en gasvry.
Rattan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Super friendly service by the owner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike diens van die eienaar ontvang.
Dankie vir 'n wonderlike tyd by jou gastehuis. Jy was so vriendelik en akkommoderend. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel omdat dit netheid, ligging en vriendelike diens is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Koru Guest House se terugvoer
Thank you it was a pleasure to have you at our guesthouse. Hope you are safely back at home.
Regards,
Petro
Janri M - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik. 'n Ontspanne atmosfeer. Luuks en gemaklik.
Susan L - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld en pragtige ligging.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike groete
Elmarie E - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik. Vriendelike mense. Dankie Petro en span.
Hannes & Patricia G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie luuks en gemaklik.
Hennie V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig en veilig!
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer julle terugvoering. Hoop ek sien julle wees.
Cindy P - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Christelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, modern en baie smaakvol.
Gerda C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi kamers.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Groete, Petro.
Gustav N - Jul 2018
Algehele gradering
Superb in all respects - highly recommendable.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Elizma S - Jun 2018
Algehele gradering
Friendly, helpful hostess.
Jacques S - Apr 2018
Algehele gradering
Skitterend.
Suretha C - Mrt 2018
Algehele gradering
Ontvang meer as wat prys werd is.
Chantal V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, gemaklik, baie netjies en skoon.
Pierre V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Wimpie J - Feb 2018
Algehele gradering
Very nice, pleasant stay.
Piet K - Okt 2018
Algehele gradering
Petro was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Baie netjiese gastehuis en veilig.
Hendrik V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Ruben M - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Koru Guest House se terugvoer
Baie dankie, waardeer julle terugvoer baie.
Deon B - Des 2017
Algehele gradering
Ruim, waarde vir geld, netjies en sal beslis aanbeveel!
Denise W - Des 2017
Algehele gradering
My hele familie het onmiddellik tuis, gemaklik en veilig gevoel.
Malan V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en diens!
Lees meerFranzette V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en gemaklik gebly.
Philip B - Nov 2017
Algehele gradering
Dit het gevoel soos my huis in die ooste van Pretoria!
Andrea C - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker!
Surina V - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louis B - Nov 2017
Algehele gradering
Perfek geleë en geprys!
Merlin M - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, kry baie meer as waarde vir geld.
Zenobia C - Nov 2017
Algehele gradering
Was baie tevrede met als, het baie lekker gekuier daar en tannie Petro is dierbaar.
Deon K - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Joh G - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige bome vol voëllewe, smaakvolle dekor en vriendelike ontvangs.
Franz M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Nico F - Okt 2017
Algehele gradering
Luuks, veilig, netjies, billik.
Simone S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees, baie rustig en kan nie dink dat ons in die stad was nie.
Fernando J - Okt 2017
Algehele gradering
Idillies.
Margaretha M - Okt 2017
Algehele gradering
Uitnemende verblyf!
Lees meerSharon R - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtigste uitsig!
Grizelda C - Sep 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar en baie netjies.
Vanessa G - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige en veilige gastehuis met ongelooflike gasvryheid.
Meisie B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lees meerMichael B - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Loraine O - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike en skoon geriewe.
Ampie P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en veilig.
Maroelien V - Sep 2017
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Jean V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Nonkosi M - Sep 2017
Algehele gradering
Petro, the owner, has a beautiful and welcoming spirit.
Christel B - Aug 2017
Algehele gradering
'n Sentrale, pragtige, skoon huis weg van die huis af.
Silke S - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely setting, beautiful room.
Christine C - Des 2017
Algehele gradering
Besonderse mooi gastehuis. Groot waardering vir die pragtige kunswerke.
Douw S - Des 2017
Algehele gradering
Georganiseerd, skoon en netjies.
Annike K - Okt 2017
Algehele gradering
Lovely.
Tokkie K - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Jan V - Sep 2017
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang