Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koru Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Julle sien my weer, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celestine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Veilig en netjies. Baie mooi en netjiese plek! Lekker geriewe as jy net wil ontspan by 'n swembad. 'n Baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelien C
1 nag
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik, rustig, pragtige omgewing. Was heerlike rustig, pragtige uitsig uit groot venster, alles wat jy nodig het. Gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Goeie dag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou te ontvang het. Hoop om jou weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete Petro

Wessel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Rustige atmosfeer , en baie vriendelike eienaar en behulpsaam. Laat voel soos jou eie tuiste. Geleë in 'n baie mooi area en stil. Sal aanbeveel vir enige oornaggeleentheid in die area van die Wilgers Hospitaal. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Lekker gebly. Ons het net by Koru gastehuis geslaap vir die aand. Petro het ons vriendelik ontvang en ons kamer gewys. Die geelkamer is ruim en het 'n en-suite badkamer. Vir ons was 'n groot voordeel dat ons ons motor naby die kamer kon parkeer. As mens verkies om uit te eet, is daar goeie restaurante naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Goeie dag, baie dankie vir julle terugvoer, ons strrewe om altyd te verbeter, Hoop ons sien julle wees. Groete Petro

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Warm gasvryheid. 'n Groot dankie aan Petro vir haar gasvryheid. Sal Koru Guest House vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marique C
1 nag
5.0
Apr 2022

Dankie dat jul die ekstra myl vir ons groep gegaan het! Sal vir seker weer besoek. Baie goeie ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Goeie middag Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer. Ons sal graag weer volgende keer die pad saam met julle stap. Vriendelike groete Petro

Estie B
1 nag
4.8
Jul 2022

Pragtige gastehuis in 'n rustige omgewing. Petro het my baie vriendelik verwelkom, ek't 'n heerlike nagrus gehad en baie lekker ontbyt geëet. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Pragtig, netjies, gasvry. Pragtige plek, mooi, skoon en netjies. Baie gasvry. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Baie dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit baie. Ek sal julle graag weer wil verwelkom.

Lenett B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Ruim, skoon, netjies en mooi. Ek is aangenaam verras met webtuiste, hul inligting i.v.m. die gastehuis was akkuraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Koru Guest House
Goeie middag, Baie dankie vir die terugvoering. Ek glo die website moet 'n akkurate weergawe wees. Baie dankbaar vir julle ondersteuning en hoop om julle weer te sien Groete Petro

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9i3ATYv95vLQBHA0zHYfrDkI4FGcT9rbLkE3ouAk6OwnEleROs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 17 Touleier Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776534580646 28.327435423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang