Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koru Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria geleë en bied gehalte gastekamers. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe.

Verblyf by Koru Guest House beskik oor 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort of -bad. Elke kamer het komplimentêre toiletware, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe, eie TV met volledige DSTV en lugversorging.

Die gastehuis beskik oor 'n vermaakarea met 'n TV met DStv/Netflix en 'n biljarttafel. Daar is ook 'n groot swembad, 'n binne- en buitebraaigeriewe, 'n kroeg en 'n kaggel. Vir die korporatiewe reisiger is 'n studie beskikbaar vir besigheids- of privaatvergaderings.

Koru Guest House is 30 minute vanaf sentraal Pretoria geleë, en 45 minute se ry vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ook binne maklike bereik van die N3-hoofweg, restaurante, hospitale, winkelsentrums, asook baie trou-venues.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Gaste dink Koru Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9i3ATYv95vLQBHA0zHYfrDkI4FGcT9rbLkE3ouAk6OwnEleROs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 17 Touleier Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776534580646 28.327435423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang