Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosh B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R390 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kosh B&B is in Wilkoppies, Klerksdorp. Die dorp is deel van die ekonomiese hart van Noordwes en is 'n brandpunt van die Suid-Afrikaanse goudmyn-industrie. Dit speel ook 'n groot rol in Suid-Afrikaanse landbou met mielie-, sorghum-, grondboon- en sonneblomboerdery.

Verblyf is beskikbaar in verskillende gastesuites wat individueel versier is. Elke kamer het 'n badkamer, platskerm-TV, sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar ook 'n verwarmer, waaier en ekstra komberse.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Corne D
Gesin met klein kinders
5.0
Gasheer was vriendelik en ons tuis laat voel. Skoon, netjies en gerieflik vir vinnige oornag. Beddens was gemaklik en kamers is lekker groot.
Sep 2024
Maronica S
5.0
The best B&B in town. Feels like home! The best!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Dirk F
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon, waarde vir geld. Netjies en skoon fasiliteit. Vriendelike ontvangs. Het lekker gebly.
Sep 2024
Tienie L
5.0
Is baie vriendelik en hoflik ontvang. Alles is aan my verduidelik. Het heerlik. Ek is baie hartlik ontvang. Diens is baie goed.
Sep 2024
Gareth L
4.8
A comfortable overnight stay. This accommodation covered my needs for an overnight stay. The room was comfortable and the host friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Yameen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Kosh B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R390
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5756090833b6b5ec9e8474cc839b1ea8ae3f3af13b465ab78d6cb438eecb77eac7f517c3e90c48aab8be4962f93e8764dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 18 Hancock Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -26.842139625876 26.67365436634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang