Kosmos Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
George V - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle by Kosmos te hê.
Eurika L - Jul 2024
Algehele gradering
Great place.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you, Eurika, and also for your loyal support. It's always a pleasure to accommodate you.
Ye J - Jul 2024
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en het heerlik warm geslaap en die geriewe is puik!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Carike S - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely stopover.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you Carike. It was only a pleasure to accommodate you and your family.
Desire B - Apr 2024
Algehele gradering
Ideale ligging!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Desire. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
Maria C - Apr 2024
Algehele gradering
Sal baie beslis weer hier oornag.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uiters positiewe resensie, Maria. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle by Kosmos te kon akkommodeer.
Riakes R - Apr 2024
Algehele gradering
My stay was amazing.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you, Riakes. It was a great pleasure to accommodate you at Kosmos Guest House.
Louise W - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf.
Rudie J - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
René D - Mrt 2024
Algehele gradering
'n "Kom weer" tipe van plek.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie René. Dit was 'n voorreg. Dankie vir die ondersteuning.
Amone D - Mrt 2024
Algehele gradering
Prentjie mooi en voel soos huis.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Amone. Dit was 'n besondere voorreg om julle tydens julle baie spesiale dag te kon akkommodeer.
Marisma M - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Marisma. Dit was 'n groot plesier en voorreg om julle by Kosmos te kon akkommodeer.
Helene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en sentraal geleë gastehuis.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Helene. Dit was 'n voorreg om julle by Kosmos te kon hê.
Heide B - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon netjiese eenhede, vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Heide. Dit was 'n groot plesier en voorreg om julle by Kosmos te kon hê.
Lucretia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Lucretia. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Katarina J - Feb 2024
Algehele gradering
Clean, friendly nice room and pool area.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you, Katarina. It was such a pleasure to accommodate you and your family. Enjoy the rest of your holiday in SA. Many blessings!
Mike P - Feb 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan. Dit voel soos huis.
Hyacinth W - Feb 2024
Algehele gradering
We had a great stay at Kosmos.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you so much, Hyacinth. It was only a pleasure accommodating you.
Eileen O - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Eileen. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Hoop om julle gou weer te sien.
Hans-jurgen L - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en bekostigbaar.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Hans-Jurgen, dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Toppie M - Jan 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Lees meerKosmos Guest House se terugvoer
Thank you so much for the fantastic review, Toppie. It was a pleasure and honour to host you. Hoping to see you soon at Kosmos again.
Jacques K - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê. Hoop om jul gou weer by Kosmos te ontvang.
Aneke F - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en modern.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Aneke. Dit was absoluut 'n voorreg en 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Ek hoop ons sien julle volgende jaar weer by Kosmos.
Talita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornag akkommodasie.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Talita. Dit was 'n plesier om julle by Kosmos te hê.
Tobre M - Jun 2024
Algehele gradering
We had a lovely stay, great location close to stores and the Big Hole.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you Tobre. It was a pleasure to accommodate you.
Nyasha C - Feb 2024
Algehele gradering
More than home.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you, Nyasha. It was a pleasure to accommodate you and your mum.
Elzahn L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Wil net meer privaatheid hê tussen eenhede.
Kosmos Guest House se terugvoer
Geagte Elzahn, dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle by Kosmos te kon akkommodeer. Die 'executive'-eenhede en familie-eenhede het meer privaatheid. Esteties is dit ongelukkig nie moontlik om muurtjies tussen die kamers te hê waar julle gewoon het nie. Daar is egter twee ander standaard kamers wat meer privaatheid het. Kamers 6 en 7. Herinner my asb. 'n volgende keer om van daardie kamers aan julle beskikbaar te stel. Vriendelike groete.
Eloise V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik, relaxing en mooi.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Eloise. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Curtis Seth L - Nov 2023
Algehele gradering
The stay was short but amazing. I wish I could have stayed longer.
Kosmos Guest House se terugvoer
Curtis, Thank you so much for your kind review. It was only a pleasure to accommodate you.
Rudie J - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker en die kamer was skoon en netjies.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Rudi. Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Greta E - Aug 2023
Algehele gradering
Puik, het reeds aan vriende aanbeveel.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Greta. Dit was 'n voorreg.
Nyasha C - Aug 2023
Algehele gradering
Great, convenient.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you Nyasha. It was a pleasure to accommodate you. Kind regards.
Coen S - Mei 2023
Algehele gradering
Defnitief 'n gastehuis wat aanbeveel sal word vir Kimberley. Sentraal.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Coenraad. Dit was 'n plesier en voorreg om julle te huisves.
Paul V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was in Kimberley vir die Wildeklawer rugbytoernooi.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Paul. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.
Eurika L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig, gasvryheid en baie skoon plekkie. Sal definitief weer daar slaap.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Eurika. Dis altyd 'n plesier om jou hier te hê. Dankie vir jou lojale ondersteuning.
Magdalena W - Mrt 2023
Algehele gradering
Pynlik netjies en baie sentraal en gerieflik geleë.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Magdalena. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Wilmien H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lafenis na 'n warm dag.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Wilmien. Dit was lekker om julle hier te hê.
Wally F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige, netjiese en skoon akkommodasie.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Anita, dit was heerlik om jul hier te hê.
Michaela J - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Michaela. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
Anneke V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik ontvang. Alles wat ons nodig het.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie, Anneke. Dit word opreg waardeer. Haardoërs is by ontvangs beskikbaar op aanvraag. Dit was 'n voorreg om julle by Kosmos te akkommodeer.
Bernadette D - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.
Mariska C - Des 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en smaakvol.
Kosmos Guest House se terugvoer
Geagte Mariska. Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Kosmos te kon hê.
Christelle V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker by die verblyfplek gekuier.
Kosmos Guest House se terugvoer
Geagte Christelle. Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Elize H - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie gemaklik en sentraal geleë vir ons oornag rus.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Elize. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
What an amazing little gem!
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you Pieter. It was a great pleasure to accommodate you.
Annelize E - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Annelize. Dit was net 'n voorreg.
Terry P - Jan 2023
Algehele gradering
Great service and a pleasure to have been there, will definitely be there again in the next week or so.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you for your review, Terry. It was only a pleasure to accommodate you. We are looking forward to your next stay.
André En Riekie L - Des 2023
Algehele gradering
Meer as wat ek gedink het ek sou kry.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Nicolene C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Kosmos Guest House se terugvoer
Geagte Nicolene
Inkloktyd is tot 20:00. Ons vra opreg verskoning daarvoor. Dankie vir jou ondersteuning.
Susan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Keurige, netjiese plek.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Susan, dit was lekker om jul hier te hê.
Khanita R - Apr 2023
Algehele gradering
Was gerieflik vir wat ons dit benodig het.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Khanita. Dit was lekker om julle hier te kon akkommodeer.
Shannon H - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige resensie, Shannon. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.
Wilna K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, Wilna. Dit was heerlik om julle te akkommodeer.
Cobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker. Vriendelike personeel en ontvangs.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Cobus. Dit was 'n plesier om jul te kon akkommodeer.
Michelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Very friendly service and an excellent overnight stay. The breakfast was delicious as well.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you, Michelle
It was a pleasure to accommodate you.
Johan C - Mei 2022
Algehele gradering
Rugbytoer vir Wildeklawer-toernooi.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Johan. Dit was 'n voorreg en plesier om julle hier te hê. Ons is tans besig om die 'twin'-kamers te omskep na gewone dubbelkamers met slegs dubbelbed juis weens die spasie-probleem.
Lorraine D - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese en ruim verblyf.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Lorraine. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Hugo Amos V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en die eienaars en personeel is baie hulpvaardig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Hugo. Dit was 'n groot plesier en voorreg om jul hier te kon hê.
Denise C - Feb 2022
Algehele gradering
So keurig, netjies en die tuin is 'n lushof!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Denise. Dit was 'n voorreg om jou hier te hê.
Simon N - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Simon. Dit was lekker om jul hier te hê.
Wanda T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Wanda. Dit was lekker om julle hier te hê.
Jenny V - Apr 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Monica D - Jan 2022
Algehele gradering
Ek sal verseker weer daar oorslaap. Janni is 'n uitstekende gasheer en baie hulpvaardig. Ek kan Kosmos Gastehuis vir seker aanbeveel.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Monica. Dit was 'n plesier om jou hier te kon akkommodeer.
Craig L - Des 2022
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you, Craig. It was a pleasure to accommodate you.
Irene V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik, modern.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Irene. Dit was 'n voorreg om jul by Kosmos te kon akkommodeer.
Magda F - Des 2022
Algehele gradering
My opinie oor Kimberley het sommer verander.
Lees meerKosmos Guest House se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning, Magda. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Ons kamers word oor naweke ook skoongemaak. Hoop om julle weer by Kosmos te ontvang.
Eddie T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë t.o.v. Groot Gat.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Eddie. Dit was lekker om jul hier te hê.
Bertus G - Okt 2022
Algehele gradering
5-ster gastehuis teen 3-ster prys!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Bertus. Waardeer jou wonderlike kommentaar. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.
Howard V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Howard. Dit was aangenaam om julle hier te kon akkommodeer.
Ronell C - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Ronel. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Nico S - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie skoon en rustig. Lekker ontbyt gehad.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning Nico. Dit was 'n plesier om jou te kon akkommodeer.
Elizabeth R - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Netjies, gerieflik en rustig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike kompliment. Dit was 'n voorreg om jou hier te kon akkommodeer.
Carrol E - Aug 2021
Algehele gradering
A lovely and comfortable place to stay.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you for your support Carrol. It was great having you.
Jean-deleys V - Mrt 2021
Algehele gradering
Paartjie wat oorbly.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Jean-Deleys. Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Madeleine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik, netjiese gastehuis.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Madeleine. Ek is baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Marlette A - Mrt 2021
Algehele gradering
Sakpas waarde vir geld!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Marlette. Dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Dankie ook vir die aanbevelings. Dit word opreg waardeer.
Anneke V - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Kosmos Guest House se terugvoer
Anneke, baie dankie vir die pragtige kommentaar. Dankie vir julle ondersteuning en dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Geoffrey J - Des 2021
Algehele gradering
Rooms were clean. Safe place. Kids loved the 2 pools.
Cobus C - Nov 2021
Algehele gradering
Bevredigend, dankie.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie vir u ondersteuning en aanbevelings. Ons gaan beslis aandag daaraan skenk.
Wentzel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike, netjiese verblyf.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Wentzel, dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer.
Elsabie V - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie behulpsaam!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Elsabie. Dit was lekker om jul hier te kon hê.
Esther N - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, verfrissend!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Esther. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Elsje V - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte Noord-Kaap akkommodasie.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Elsje - Dit was net 'n voorreg om jul by Kosmos te kon akkommodeer.
David B - Des 2019
Algehele gradering
Wow! What a gem!
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you so much Venessa, with much appreciation. It was a privilege to accommodate you.
Vera-mari P - Nov 2019
Algehele gradering
Smaakvol!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Vera-Mari. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Annelize Engela H - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties, sal defnitief weer gaan.
Lees meerKosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Annelize. Dit was 'n voorreg. Sien uit na jul volgende besoek.
Jacques Q - Apr 2019
Algehele gradering
A rare jewel in Kimberley.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Rare juweel in Kimberley.
Ek was aangenaam verras met aankoms by Kosmos Guest House. Die gastehuis is goed geleë naby die middestad, maar dit voel asof ek in die platteland was. 'n Rustige tuin met baie voëls en 'n wonderlike ontspanningsarea by die swembad. Goed aangebied deur Janni.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kosmos Guest House se terugvoer
Thank you so much, Jacques. It was a pleasure to accommodate you.
Corlene D - Feb 2019
Algehele gradering
Salig, rustig, vreedsaam.
Lees meerKosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Corlene. Dit was werklik 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Jammer weereens oor die braai-voorval. Ek sal beslis jou advies rakende die nota in die braai-houer implementer.
Kobus D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Kobus. Dit was 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer.
Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang - waarde vir geld.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.
Niki S - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename, vriendelike diens.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Nikki, dit was 'n plesier om jul te kon akkommodeer. Hoop om jul weer by Kosmos te sien.
Mitzi H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies!
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Mitzi, dit was lekker om jou hier te ontvang.
Justin D - Nov 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Christine. Dit was lekker om jul te kon akkommodeer. Mooi dag verder.
Vriendelike Groete
Janni Fourie
Eienaar
Elsie H - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Kosmos Guest House se terugvoer
Geagte Elsie,
Baie dankie dat julle by ons oornag het. Jammer ek was uitstedig en kon julle nie self ontvang nie.
Mooi dag verder.
Vriendelike groete,
Janni Fourie
Melani B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Dankie Melani
Dit was lekker om jul hier te kon ontvang.
Vriendelike Groete
Charles H - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en baie rustig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Charles. Dit was lekker om jul hier te hê.
Alet T - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooi plek en lekker gebly.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Alet.
Dit was lekker om jou hier te hê.
Neiel G - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf met pragtige tuine en netjiese kamers.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Neiel. Dit was lekker om jul hier te hê.
Die dreinering is herstel. Baie dankie dat jy ons bewus gemaak het hiervan.
Vriendelike Groete
Janni
Lorraine V - Nov 2017
Algehele gradering
Perfek en verfrissend.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Lorraine, dit was lekker om jul hier te kon hê. Ek gee met graagte ekstra koffie, vra my gerus volgende keer.
Mooi dag verder.
Neels K - Jul 2017
Algehele gradering
Enkele gerieflike oornagbestemming.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie. Met groot waardering.
Marnus N - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekend en goeie waarde vir geld.
Bertus B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Antoinette B - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Annelize B - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike plek om te ontspan.
Victor H - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker stil omgewing, sal weer van hulle gebruik maak.
Ryno M - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Ryno.
Dit was lekker om jul te kon ontvang.
Vriendelike Groete
Kosmos Gastehuis
Freda H - Sep 2017
Algehele gradering
Warm en gasvry.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Freda. Dit was lekker om jul hier te kon akkommodeer.
Groete
Janni
Jean V - Okt 2017
Algehele gradering
Kamer is redelik toegerus.
Kosmos Guest House se terugvoer
Baie dankie Jean.
Laurenza V - Des 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te oornag.
Nico M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Wesley T - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gawe diens, ek het rustig geslaap en tuis gevoel.
Bertus J - Mei 2016
Algehele gradering
Uiters aangename ervaring.
Gerda B - Jul 2016
Algehele gradering
Kosmos was veilige, billike verblyf met vriendelike hulpvaardige diens.
Bianka H - Sep 2016
Algehele gradering
Netjiese plekkie.
Lornene B - Nov 2016
Algehele gradering
Kliëntediens wat uitstekend! Baie mooi tuin!
Christine B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Russel K - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Daleen S - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en netjies. Vriendelike diens.
Gerda S - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustig en netjies. Familie-eenheid gepas vir 'n gesin.
Charl M - Mei 2015
Algehele gradering
'n Great plek om te oornag - sal dit aanbeveel!
Werner V - Jun 2015
Algehele gradering
Baie goeie diens, skoon en veilig.
Neels R - Apr 2015
Algehele gradering
Gerieflik!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang