Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Erina Jansen Van Vuuren J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Baie lekker gekuier. Rustig, netjies en vriendelike ontvangs. Dankie Janni.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik. Net 1 woord fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie, baie dankie, Mariaan. Dit was 'n voorreg en plesier om julle by Kosmos te kon akkommodeer.

Maxie P
1 nag
5.0
Nov 2024

Netjies skoon rustig. Puik diens. Skoon netjies. Veilige parkering. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om jou hier te kon hê.

Bart W
1 nag
5.0
Okt 2024

Amazing, mooi tuine, rustig gewees. Sal regtig weer daar bly. Ons was warm verwelkom, Jani was amazing, kamers was baie nice gewees, skoon, netjies en met aircons in. Die ou mense kon DStv kyk. Lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Sien uit na jul volgende besoek aan Kosmos.

Johnny S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Good, clean, safe, friendly and affordable. The staff was friendly and welcoming, the rooms were clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Thank you for your positive review, Johnny. It was a great pleasure hosting you.

George V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Alles was soos gesê was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie. Dit was lekker om julle by Kosmos te hê.

Eurika L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great place. Very nice place. You feel at home with how the host treats you. Close to all the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Thank you, Eurika, and also for your loyal support. It's always a pleasure to accommodate you.

Ye J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons is hartlik ontvang en het heerlik warm geslaap en die geriewe is puik! Ons het heerlik gekuier, baie dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Carike S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely stopover. The host was very friendly. Comfy bed and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Thank you Carike. It was only a pleasure to accommodate you and your family.

Desire B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ideale ligging! Heerlik geslaap! Braaigeriewe uitstekend. Puik gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie, Desire. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77036c880b5d0d9271d3b077a374d613a5d8cc755b50d554be4cce0aaf1d06a301bb0dfbb3e3f5a31e3f84a97dd6a8d11e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758249 24.747284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang