Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
George V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Alles was soos gesê was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie. Dit was lekker om julle by Kosmos te hê.

Eurika L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great place. Very nice place. You feel at home with how the host treats you. Close to all the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Thank you, Eurika, and also for your loyal support. It's always a pleasure to accommodate you.

Ye J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons is hartlik ontvang en het heerlik warm geslaap en die geriewe is puik! Ons het heerlik gekuier, baie dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te kon hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Carike S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely stopover. The host was very friendly. Comfy bed and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Thank you Carike. It was only a pleasure to accommodate you and your family.

Desire B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ideale ligging! Heerlik geslaap! Braaigeriewe uitstekend. Puik gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie, Desire. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal baie beslis weer hier oornag. Belis die plek om te kom bly. Baie netjies, gerieflik en goeie diens. Sal op geen ander plek oornag nie. Fantasties! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie vir die uiters positiewe resensie, Maria. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle by Kosmos te kon akkommodeer.

Riakes R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

My stay was amazing. The staff is so friendly, and the area where the guesthouse is located is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Thank you, Riakes. It was a great pleasure to accommodate you at Kosmos Guest House.

Louise W
1 nag
5.0
Apr 2024

Gerieflike oornag verblyf. Vriendelike en hulpvaardige gasheer, gerieflike kamers en 'n mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike diens! Netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n "Kom weer" tipe van plek. Wonderlike rustige verblyf, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janni
Kosmos Guest House
Baie dankie René. Dit was 'n voorreg. Dankie vir die ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51024988b7817d6df0f52913f376c09874a4c91243bea5be1d7626f7b4e7c8c3db8dd651ed9b76dc2c18f0c0ef1cb927d38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758249 24.747284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang