Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons is in die rustige woonbuurt Hadison Park geleë en bied rustige oornagverblyf op pad na die blommeprag van die Weskus of die wildreservate in Namibië. Kosmos bied elegante kamers en uitstekende diens - dus verseker ons onvergeetlike verblyf.

Die kamers is apart van die hoofhuis met 'n privaat ingang, asook en suite-badkamers met storte. Alle kamers beskik oor lugversorging en het DStv, WiFi, 'n klein yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ons bied elektriese komberse in die winter en 'n volledige Engelse ontbyt gedurende die week.

Die geriewe sluit 2 swembaddens, 2 braai-areas en veilige parkeerplek in.

Kosmos Guest House is naby die stadskern en hoofroetes sowel as die die bekende Oopmynmuseum (Die Groot Gat). Die Noord-Kaap Mall en die Gariep Medi-Clinic Hospitaal is net in die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Net 1 woord fantasties.
Des 2024
Maxie P
5.0
Netjies skoon rustig. Puik diens. Skoon netjies. Veilige parkering. Rustig.
Nov 2024
Bart W
5.0
Amazing, mooi tuine, rustig gewees. Sal regtig weer daar bly. Ons was warm verwelkom, Jani was amazing, kamers was baie nice gewees, skoon, netjies en...
Sien meer
Okt 2024
Johnny S
Gesin met klein kinders
5.0
Good, clean, safe, friendly and affordable. The staff was friendly and welcoming, the rooms were clean and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
George V
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Alles was soos gesê was.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kosmos Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77036c880b5d0d9271d3b077a374d613a5d8cc755b50d554be4cce0aaf1d06a301bb0dfbb3e3f5a31e3f84a97dd6a8d11e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758249 24.747284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang