Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons is in die rustige woonbuurt Hadison Park geleë en bied rustige oornagverblyf op pad na die blommeprag van die Weskus of die wildreservate in Namibië. Kosmos bied elegante kamers en uitstekende diens - dus verseker ons onvergeetlike verblyf.

Die kamers is apart van die hoofhuis met 'n privaat ingang, asook en suite-badkamers met storte. Alle kamers beskik oor lugversorging en het DStv, WiFi, 'n klein yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ons bied elektriese komberse in die winter en 'n volledige Engelse ontbyt gedurende die week.

Die geriewe sluit 2 swembaddens, 2 braai-areas en veilige parkeerplek in.

Kosmos Guest House is naby die stadskern en hoofroetes sowel as die die bekende Oopmynmuseum (Die Groot Gat). Die Noord-Kaap Mall en die Gariep Medi-Clinic Hospitaal is net in die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leandri F
5.0
Fantasties. Heerlik gebly. Vriendelike personeel. Verblyf is baie netjies en veilig. Sal Kosmos beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Kimberley moe...
Sien meer
Jan 2025
John S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Alles was skoon en netjies en het lekker gebly.
Jan 2025
Wfrancis R
Gesin met klein kinders
5.0
Clean lovely fresh. Janni is regtig 'n awesome gasheer, kamer is skoon en ruik lekker, baie lieflik. Ons sal definitief weer boek!
Jan 2025
Lizri D
Saam met vriende
5.0
Absoluut fantasties. Vriendelike ontvangs, skoon kamers, baie hulpvaardige mense! Sal beslis vir enige iemand aan beveel!
Jan 2025
Michaela J
Gesin met klein kinders
5.0
I'll come back anytime. We enjoyed every moment of our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kosmos Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsonlaan 12, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77036c880b5d0d9271d3b077a374d613a5d8cc755b50d554be4cce0aaf1d06a301bb0dfbb3e3f5a31e3f84a97dd6a8d11e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758249 24.747284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang