Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -sitarea. Daar is 'n TV met DStven 'n mooi uitsig oor die dam. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Let dat daar trappe vanaf die motorhuis na die eenheid lei.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R200

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n mooi uitsig oor die dam. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 storte en 'n spabad wat ook 'n uitsig oor die dam het. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV met DStv en die balkon het braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R200

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.738006706128 27.854037880898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang