Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mantoine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Kosmos Heights Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Pieter S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Uitstekende plek en baie mooi en veilig.

Baie lekker gebly, baie mooi plek en netjies.

Coralie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coralie V

Dit was heerlik!

Ons het baie lekker in eenheid 1 gebly. Kontak met die eienaars is baie goed.

Marco V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Skoon, netjies, veilig en baie mooi uitsig oor die dam.

Eienaars baie hulpvaardig, veral as daar iets kort of enige probleme. Skoon en netjies. Alle inligting word deurgegee 'n uur voordat jy inboek.

Stuart I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart I

Will definitely book here again when in the area.

New finishings. Very clean. Special little extras like welcoming drinks and chocolate make a difference. Hosts were very helpful. Lovely views.

Jacques R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Pragtig!

Pragtige eenheid met 'n mooi uitsig.

Madelein L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Lekker stil en veilig. Solar groot pluspunt. Lieflike uitsig en geriewe is skoon en gerieflik. Inklok en uitklok stelsel ook baie eenvoudig.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Skoon & netjies met 'n pragtige uitsig.

Sien sterre.

Elmarie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Very nice.

I had the most exciting stay. I loved everything about the place.

Themba D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba D

A comfortable accommodation facility in a serene environment with tranquility!

We had a tranquil moment of winding up. The place was clean with all facilities required for self-catering. The only snag was noise from the garden services.

Doris T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris T

Rustige stil wegbreek.

Ons het in eenheid 2 gebly en het dit terdeë geniet. Die eenheid is goed ingerig, skoon en het 'n pragtige uitsig oor die dam. Die perfekte naweek-wegbreekplekkie uit die stad.

Tanya D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Spesiaal, rustig, luuks en gemaklik.

Besonder skoon, netjies en moderne eenheid met 'n fantastiese uitkyk oor die dam. Aandag aan kleinere detail vir die gemak van gaste was op 'n ander vlak! Sal definitief weer besoek.

Farhaan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farhaan S

Beautiful apartment and the host was there in no time when we needed them.

My stay was awesome. I would definitely go back.

Liana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S

Wonderlike ligging, netjiese en ruim plek. Fantastiese uitsig.

Sal dit definitief aanbeveel.

Mache E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mache E

Lieflike plek en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gekuier en sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Jandre M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre M

Great View, Very clean, No loadshedding so that is absolute great(Solar) and everything you need is there and amazing communication between yourself and the Host.

Only thing I would recommend is bigger towels. But everything else is just perfect.

Marvin D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin D

Baie netjies, gerieflik en veilige plek. Uitsig is asemrowend.

Ben en Mantoine was baie vriendelik en behulpsaam. 10/10.

Nikkita M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikkita M

It was a beautiful getaway.

My partner and I really enjoyed our stay at Kosmos Heights! Beautiful views and the hosts were very kind and helpful. Would definitely stay there again!

Charle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charle V

Fantasties.

Alles was netjies en skoon. Reëling was goed gekoordineer.

Elsabe M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Rustige skoon en netjies.

Plek het al die geriewe wat nodig is, die uitsig is baie mooi en dis baie veilig.

Michelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Privaat, rustig en skoon.

Dit was 'n lekker plekkie om te wees, want mens kry nie altyd die kans om rustig saam met jou geliefde te kuier by die huis tussen die kinders en werk nie.

Nicky G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G

Stukkie hemel.

Baie skoon en netjies plek met mooiste uitsig oor die dam. Ons gasheer en dame het inklok so maklik gemaak en ons tuis laat voel. Die eenheid is goed ingerig.

Melanie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Excellent.

No complaints, it was easy in easy out and the owners kept sending notifications advising of water shortage or loadshedding which was fantastic. I will defiantly go back in winter.

Keratilwe M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keratilwe M

One for the books.

My stay at The Heights was very enjoyable, the hosts were of great help, and the views were immaculate. Definitely worth every single cent.

Eduard M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard M

Netjies, skoon en baie mooi.

Die woonstel was bitter skoon, modern en baie mooi. Uitsig is pragtig. Dankie vir goeie diens.

Lizanne O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne O

Uitstekende uitsig.

Veilig en mooi plekkie. Moeilike enkelpad binne in die estate.

Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Netjies, skoon, veilig en pragtige uitsig oor dam.

Ons het die naweek baie geniet, Kosmos Heights is 'n skoon, netjies en 'n veilige plek en sal dit definitief aanbeveel vir vriende en famalie.

Lesego M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesego M

The apartment is clean and smells fresh, bedroom and bathroom aesthetically pleasing.

Happy with the kitchen and lounge area although those yellow couches are not comfortable at all, you sit and you sink. Happy with the view from the patio, it’s perfect. From outside just ensure you are not too drunk because the stairs will challenge you. The fan in the bedroom works well and the side lamps too, the bed is not bad, it’s just a bit flimsy, might need to replace that. Otherwise, everything is good, the stove works well, I’m happy I could cook.

Brent P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brent P

Very friendly host who kept me updated on everything during my visit. Extremely neat and well kept accommodation.

I will definitely be back to visit and recommend this accommodation to friends, family and business colleagues.

Susan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V

Rustig.

Die plekkie is baie netjies en ons het lekker gebly. Die waterreuk in die badkamer wel 'n probleem, ons moes die venster die hele tyd oop los.

Gerson M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerson M

Safe, convenient and relaxed.

I would have loved to have access to a swimming pool. The hosts were very professional, organized and respectful. Ben and Mantoine, keep up the great work.

Corene T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T

Pragtige uitsig en baie rustig!

Ek sal vir seker mense verwys na julle toe. Netjies, skoon, als wat mens nodig het! Ons het dit vreeslik geniet! Definitief dié plek as mens alleen tyd met jou metgesel wil hê!

Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig, netjies en skoon.

Nie geskik vir bejaarde mense, styl nou trappe, banke baie ongemaklik. Geen melding is gemaak oor trappe nie en ek gebruik 'n rolstoel, maar dis 'n lieflike plek.

Brunhilde F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilde F

Great place, great views, fantastic service.

The unit is comfortably equipped, with all we could wish for. The spa bath is a treat. Have some bubbly in the bath while looking out on the dam. Mantoine and Ben went the extra mile attending to our request. The check in and out were effortless and simple. Will definitely book again.

Nomthandazo M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo M

I loved everything during my stay.

The apartment is absolutely stunning, with everything you need to feel home while you are away. I enjoyed the jacuzzi, the dam view, cleanliness, Netflix and Wi-Fi connection.

Leslie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie A

Heerlike, rustige kuier met 'n pragtige uitsig!

Fantastiese diens en vriendelike gashere!

Mfundo N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mfundo N

Loved it.

Absolutely loved it.

Fazila S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazila S

Amazing place.

The place was amazing with stunning views. Very comfortable and exceptionally clean. Felt like home. Thank you to Ben and Mantoine for being such great hosts and for always keeping us updated. Will definitely be back.

Breaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breaan V

Awesome experience by die mooiste plek.

Ons het weereens so lekker gekuier by hierdie mooi plek. Die eienaars se gasvryheid stel nooit teleur nie en hulle laat mens so welkom voel. Ons wil net weer baie dankie sê vir ons Nuwejaars-verrassing. Dit is beslis nie die laaste keer wat ons by die awesome plek sal bly nie.

Mieke P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke P

Pragtige plek. Baie geniet om daar te bly.

Goeie waarde vir geld.

JUANITA B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JUANITA B

Waar water is, is rus vir die siel.

Baie dankie Mantoine, vir jou uitstaande gasvryheid, en die ekstra myl wat jy gestap het om ons naweek vir ons bietjie meer spesiaal te maak vir ons "celebrations". Dankie vir jou "updates" elke dag rakende die beurtkrag wat daar was en die daaglikse deurstuur van die pin nommers. Dit was vir my soos om in 'n Jasmynwoud in te stap die oomblik toe ons die "unit" binnegaan en die heerlike vars, skoon reuk ontmoet ons daar binne, dis boonop 'n indrukwekkende, netjiese plek. Hierdie is vir seker een van die top 5-netjieste LekkeSlaap-wonings waarin ons al was die laaste 6 jaar.

Clayton S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton S

Lekker.

Pragtige uitsig, goeie diens en goeie waarde vir geld.

Daleen H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen H

Mooi uitsig en baie skoon en netjies.

Ligging is baie goed en plek is prakties.

Toni-lee F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toni-lee F

Relaxing with a great view.

We loved the place as it gave a nice holiday feeling. The spa bath was nice and relaxing. However, overall we loved staying there and having that amazing view.

Chanté J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté J

The owners were super pleasant with communication and the place had a gorgeous view of the dam.

If you don't mind the noise from the boat cruises that pass by, it's a beautiful place to stay and the view from every room was just exceptional. The weekend with the noise was a bit annoying, but during the week it's so much more preferable. And having a bath with a view, that was beautiful and amazing.

Didi O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Didi O

Lovely place with a stunning view of the dam.

I stayed for a few days. It was great, had an amazing view of the dam.

Magna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna V

Netjies en met 'n baie mooi uitsig.

Ons gashere was baie vriendelik en heeltyd beskikbaar. Pragtige plekkie, baie netjies en goed ingerig. Veilig en privaat. Was heerlik om op die stoep te sit en uit te kyk oor die dam. En die lekker borrelbad was 'n bonus. Sal beslis weer daar oorbly.

Cheandre K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheandre K

It was home away from home. Had an amazing time.

The place is very clean and neat Everything was there. I had so much fun and I would go back again thank you so much.

Bertus S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S

Dit was werklik verfrissend en ons is deurentyd op hoogte gehou ten opsigte van kodes vir sekuriteit. Die plekkie is baie skoon en netjies en die uitsig oor die dam is pragtig. Baie dankie.

Die fasiliteite is baie netjies en skoon en ons sal enige tyd vir Kosmos Heights aanbeveel. Ons sal ook self weer van hulle gebruik maak. Baie dankie aan Ben en Mantoine wat ons deurentyd op hoogte gehou het van sekuriteitskodes sonder om steurend te wees.

Christo F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F

Great bestemming.

Die ervaring was baie positief en sal dit kan aanbeveel. Gasvrou was great in alle aspekte.

Charlo R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlo R

Netjies, goed toegerus en ’n pragtige uitsig!

Vriendelike eienaars, onverbeterlike uitsig, netjies en baie goed toegerus!

Jacobien S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobien S

Pragtige uitsig!

Ons het lekker gestap in die omgewing.

Louise T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T

Meer as net perfek.

Definitief die moeite werd om te gaan. Alles was perfek en hulle het dit so gerieflik as moontlik gemaak vir ons. Die plek is netjies en skoon en het die mooiste uitsig gehad.

Jaco H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Ek en my vrou het die naweek weggebreek en rus en vrede gaan soek. En ons het dit hier gevind.

Pragtige uitsig, vriendelike en gasvrye diens. Sal dit vir enige paartjie aanbeveel.

Abdulragmaan C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdulragmaan C

Awesome view, friendly service. The most memorable stay ever.

Ben and Mantione are very sweet people. They made sure that my husband and I had the most beautiful honeymoon.

Daniel K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Brilliant, what an amazing stay!

I really loved the small details that this self-catering unit provides, the place is homey, the atmosphere is peaceful and the location is perfect for a quiet getaway. The host is polite and friendly and has put a lot of effort to make sure that the place exceeds your expectations when it comes to self-catering units. Highly recommend this stay.

Nikita V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita V

Ons het so lekker gebly in die plekkie. Die bestuurders het aan alles gedink, van 'n sak ys tot 'n sjokelade vir elkeen in die kamer. Alles was mooi skoon en netjies gewees en ook baie modern. Die ligging is ook pragtig. Ons het klaar weer dieselfde eenheid bespreek vir Desember.

Ons sal definitief hierdie plekkie aanbeveel vir ander.

Cristina M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristina M

Beautiful, clean, fabulous view, friendly host.

From the moment we got there, our host Matoine was to meet us. She was friendly and caring. The unit was beautifully furnished and exceptionally clean. We were spoilt by receiving extras that weren't expected like chocolates and something to drink. There was bottles of water in the bedroom. You literally don't need to take anything extra. Will definitely recommend this place, we even had a spa bath and a double shower. Thank you so much Ben and Matoine. Looking forward to our next visit.

Mei-lene E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mei-lene E

Loved the view and the experience.

The cutest little place, even if you want to just get away on your own, beautiful tranquil and calm.

Rianda K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda K

Puik akkommodasie met pragtige uitsig oor 'n groot gedeelte van die dam. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Puik van begin tot einde. Met intrapslag kan jy die poging om die plekkie 'n baie groot sukses te maak, aanvoel. Baie deurnis en beplanning om ons gerieflik en welkom te laat voel, alles in plek en het ons hoogste verwagtinge oortref. Beveel dit hoogliks aan vir 'n wegbreek vir 2 vir 'n spesiale geleentheid of sommer net te ontspan.

Daniel H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Puik eenheid, netjies modern en skoon. Asemrowende uitsig oor die dam.

Eienaars was baie vriendelik met aankoms. Sal beslis weer Kosmos Heights besoek.

Bernita B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B

Fantasties.

Vriendelik diens.. Toe gerus met alles wat jy nodig het. Kan die plekkie aanbeveel. Rêrig pragtig en smaakvol.

Charles D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D

Dit was 'n huis weg van die huis af.

Baie netjiese blyplek en veilig. Vriendelike diens ontvang van eienaars.

Francine M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francine M

Amazing, comfortable, beautiful views, hosts were welcoming and accommodating.

The hosts were absolutely perfect, welcoming and friendly, I will definitely be going back. The place is so clean, something we don't see nowadays in accommodation.

Cindy L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy L

Baie netjies met alles wat jy nodig het. Was vriendelik ontvang.

Goed ingerig, naby toeriste aantreklikhede. Sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak. Baie rustige omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.738006706128 27.854037880898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang