Kosmos Heights Self-catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mantoine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Pieter S - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende plek en baie mooi en veilig.
Coralie V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Marco V - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en baie mooi uitsig oor die dam.
Stuart I - Apr 2024
Algehele gradering
Will definitely book here again when in the area.
Jacques R - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig!
Madelein L - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf met pragtige uitsig.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Johan O - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon & netjies met 'n pragtige uitsig.
Elmarie K - Des 2023
Algehele gradering
Very nice.
Themba D - Des 2023
Algehele gradering
A comfortable accommodation facility in a serene environment with tranquility!
Doris T - Des 2023
Algehele gradering
Rustige stil wegbreek.
Tanya D - Nov 2023
Algehele gradering
Spesiaal, rustig, luuks en gemaklik.
Farhaan S - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful apartment and the host was there in no time when we needed them.
Liana S - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ligging, netjiese en ruim plek. Fantastiese uitsig.
Mache E - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike plek en waarde vir geld.
Jandre M - Mei 2023
Algehele gradering
Great View, Very clean, No loadshedding so that is absolute great(Solar) and everything you need is there and amazing communication between yourself and the Host.
Marvin D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en veilige plek. Uitsig is asemrowend.
Nikkita M - Apr 2023
Algehele gradering
It was a beautiful getaway.
Charle V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elsabe M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige skoon en netjies.
Michelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Privaat, rustig en skoon.
Nicky G - Jan 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel.
Melanie B - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Keratilwe M - Des 2023
Algehele gradering
One for the books.
Eduard M - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie mooi.
Lizanne O - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende uitsig.
Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en pragtige uitsig oor dam.
Lesego M - Sep 2023
Algehele gradering
The apartment is clean and smells fresh, bedroom and bathroom aesthetically pleasing.
Lees meerBrent P - Jul 2023
Algehele gradering
Very friendly host who kept me updated on everything during my visit. Extremely neat and well kept accommodation.
Susan V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Gerson M - Des 2022
Algehele gradering
Safe, convenient and relaxed.
Corene T - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie rustig!
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Brunhilde F - Sep 2022
Algehele gradering
Great place, great views, fantastic service.
Nomthandazo M - Jun 2022
Algehele gradering
I loved everything during my stay.
Leslie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier met 'n pragtige uitsig!
Mfundo N - Feb 2022
Algehele gradering
Loved it.
Fazila S - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing place.
Breaan V - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome experience by die mooiste plek.
Mieke P - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie geniet om daar te bly.
JUANITA B - Sep 2022
Algehele gradering
Waar water is, is rus vir die siel.
Lees meerClayton S - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Daleen H - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig en baie skoon en netjies.
Toni-lee F - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxing with a great view.
Chanté J - Okt 2022
Algehele gradering
The owners were super pleasant with communication and the place had a gorgeous view of the dam.
Didi O - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely place with a stunning view of the dam.
Magna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en met 'n baie mooi uitsig.
Cheandre K - Okt 2021
Algehele gradering
It was home away from home. Had an amazing time.
Bertus S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was werklik verfrissend en ons is deurentyd op hoogte gehou ten opsigte van kodes vir sekuriteit. Die plekkie is baie skoon en netjies en die uitsig oor die dam is pragtig. Baie dankie.
Christo F - Okt 2021
Algehele gradering
Great bestemming.
Charlo R - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus en ’n pragtige uitsig!
Jacobien S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Louise T - Aug 2021
Algehele gradering
Meer as net perfek.
Jaco H - Jul 2021
Algehele gradering
Ek en my vrou het die naweek weggebreek en rus en vrede gaan soek. En ons het dit hier gevind.
Abdulragmaan C - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome view, friendly service. The most memorable stay ever.
Daniel K - Mei 2021
Algehele gradering
Brilliant, what an amazing stay!
Nikita V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly in die plekkie. Die bestuurders het aan alles gedink, van 'n sak ys tot 'n sjokelade vir elkeen in die kamer. Alles was mooi skoon en netjies gewees en ook baie modern. Die ligging is ook pragtig. Ons het klaar weer dieselfde eenheid bespreek vir Desember.
Cristina M - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean, fabulous view, friendly host.
Lees meerMei-lene E - Mrt 2021
Algehele gradering
Loved the view and the experience.
Rianda K - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik akkommodasie met pragtige uitsig oor 'n groot gedeelte van die dam. Skoon, netjies en baie gerieflik.
Daniel H - Apr 2021
Algehele gradering
Puik eenheid, netjies modern en skoon. Asemrowende uitsig oor die dam.
Bernita B - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Charles D - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n huis weg van die huis af.
Francine M - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing, comfortable, beautiful views, hosts were welcoming and accommodating.
Cindy L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat jy nodig het. Was vriendelik ontvang.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang