Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kosmos Heights Self-catering Accommodation in Kosmos het 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Kosmos Heights bied 'n rustige wegbreek in 'n vreedsame omgewing, 74 km vanaf Pretoria en 88 km vanaf Johannesburg.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle met uitstekende uitsigte oor die dam.

Die eerste woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 2 storte en 'n spabad met 'n uitsig oor die dam. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die tweede woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met slaapbanke en 'n pragtige uitsig oor die dam.

Elke woonstel het 'n TV met DStv en privaat braaigeriewe.

Die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos perdry, lugballon-safari's, boot- en tjoepry op die dam, kunsgalerye en die Harties Market.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chrisna H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf in 'n huis weg van die huis atmosfeer. Die verblyf was uitstekend! Was 'n kort naweek wegbreek. Die eienaars was ongelooflik vriend...
Sien meer
Des 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek en baie mooi en veilig. Baie lekker gebly, baie mooi plek en netjies.
Jul 2024
Coralie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik! Ons het baie lekker in eenheid 1 gebly. Kontak met die eienaars is baie goed.
Apr 2024
Marco V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig en baie mooi uitsig oor die dam. Eienaars baie hulpvaardig, veral as daar iets kort of enige probleme. Skoon en netjies. Alle i...
Sien meer
Apr 2024
Stuart I
Saam met lewensmaat
4.8
Will definitely book here again when in the area. New finishings. Very clean. Special little extras like welcoming drinks and chocolate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mantoine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Kosmos Heights Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.738006706128 27.854037880898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345