Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Marie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik soos altyd! Lieflike en suite-kamer met pragtige uitsig en 'n hele kitchenette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Kosmos Lodge
Baie dankie Marie. Kom besoek ons asb gou weer.

Tok B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Was aangenaam verras. Sal moek kyk daarna om die kragopwekker of battery na 23:00 te laat krag voorsien. Party gaste het suurstofmasjiene waarmee hulle moet slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Uitstekende kwaliteit en waarde vir geld. Goeie diens, uitmuntende gratis verversings en asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lize
Kosmos Lodge
Wow, baie dankie Braam. Ons is bly dat julle lekker gebly het by ons. Kom besoek ons asseblief gou weer. Groete Die Kosmos Lodge Span

Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Baie stil en pragtige uitsig. Pragtige opset en ligging! Behalwe dat die lugverkoeler nie gewerk het nie en dat die matras baie sag was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shayle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Fabulous! It was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Jacobus Fouche S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Baie mooi uitsig, netjies en baie behulpsaam. Baie skoon en netjies, was baie goed verwelkom en behulpsaam. Die uitsig baie mooi. Sal beslis weer gaan. Dit was my verjaarsdag en het uit hul pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lize
Kosmos Lodge
Baie dankie Karien. Ons is bly dat jy jou verjaarsdag by ons geniet het. Kom besoek ons asseblief gou weer.

Juanita V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2023

Baie mooi uitsig oor dam vanuit jou bed. Netjiese, veilige en rustige blyplek. Granger se diens was uitstekend. Hy was altyd beskikbaar. Die badkamervloer was nie baie skoon met aankoms nie. Kort 'n deeglike was met seep. Stort kan doen met relings vir ouer persone se veiligheid. Die muurprop links van die bed agter die bedkassie is los en onveilig. WiFi het nie gewerk met aankoms nie. Het op dag 2 navraag gedoen, eienaars was bewus daarvan maar het ons nie ingelig nie. Op aanvraag is die probleem herstel. Het nie pinkode vir kompleks se hek ontvang nie. Moes aanvra. In somer kan mens heerlik kuier onder op die stoep. Daar moet egter verduidelik word aan gaste of die geriewe gebruik mag word of nie, bv. pooltafel, stoepsitarea en braai-area. Die kontinentale ontbyt was voldoende, maar ek dink dit kan so bietjie afgewissel word. Suiker en tee moet elke dag aangevul word, "attention to detail". Het regtig verblyf geniet. Hou daarvan om volledig terugvoer te gee vir verbetering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lize
Kosmos Lodge
Dankie vir die volledige terugvoering Juanita. Ons wil graag altyd verbeter waar ons kan. Kom besoek ons asseblief binnekort weer. Groete Lize

Lillian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Great view, secure area, clean. My partner and I had a very romantic stay. Enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jillian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Awseomene! Great view, professional staff, great security. 100% cleanliness, we felt welcomed and enjoyed our stay. Definite quick getaway or holiday destination!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Kosmos Lodge
Hi Jillian, Thank you for the great review. We look forward to welcoming you back again soon. Kind regards, Lize

Magriet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Kosmos Lodge is 'n aangename en goed toegeruste verblyfplek. Die uitsig is baie mooi. Die geriewe is bo standaard. Dit is 'n plek om te ontspan. Ongelukkig kan ander gaste die genot bederf met lawaaierigheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerlaan 121, Kosmos, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc79a48a5bac6089458c3293179ad39bde35140055145cd3d0c8acae8018dc6b3af5c882f67bc7817abaa911ab47cbfc626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 121 Paul Kruger Avenue Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.739961751374 27.849705393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang