Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 74 resensies vir Kosmos Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anchen T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen T

Baie gerieflik!

Dit was baie lekker! Vriendlike mense, warm vloere, skoon en baie netjies. Baie meer as wat ons verwag het!

Richardo Jay V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardo Jay V

Fantasties.

Als was perfek, die diens wat gelewer is was meer as wat ons verwag het. Baie skoon en veilig. Die fotos online doen nie genoeg regverdigheid nie, dis vir seker beter in persoon.

Kosmos Manor se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die mooi review, waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Ilze
Bestuurder

Kosmos Manor
Nicolaas J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas J

Netjies, skoon. Balkon 'n definitiewe bonus.

Pragtige blyplek op die oewer van die dam. Netjies en gemaklik. Die balkon maak die verblyf soveel lekkerder.

Istelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle V

Netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer by die Kosmos Manor bespreek.

Kosmos Manor se terugvoer

Baie dankie Istelle, so bly julle was tevrede. Sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Ilze

Kosmos Manor
Quintin P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin P

Bja lekker.

Sal definitief weer hulle besoek.

Kosmos Manor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, sien uit om julle gou weer te sien.

Groete
Ilze
Bestuurder

Kosmos Manor
Frans B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B

Was very nice for staying.

Comfortable. Very good condition. Affordable.

Louise C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise C

Baie mooi, gerieflik en netjies, maar doen navrae oor uitsigkamers.

Selfsorgverblyf was eers nie lekker nie, maar toe baie lekker. Die eerste aand se verblyf was soos 'n grot en alle uitsig is teen mure. Daar was geen warm water a.g.v. 'n stukkende geiser en die volgende oggend was daar geen water weens 'n gebarste pyp. Ons is geskuif na die Ruby-eenheid wat 'n uitsig op die tuin het (nie die dam nie) en alles het gewerk en ons het lekker gebly. Slegs die boonste verdiepings het damuitsig as jy vir 'n uitsig gaan. Die foto's is verwarrend omdat dit op die blad nie twee selfsorgeenhede apart wys nie. Die personeel was deurentyd baie vriendelik en behulpsaam.

Louis V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie gemaklik en lekker gebly!

Was baie lekker, baie vriendelike diens!

Rudi V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V

Baie lekker.

Baie lekker. Ek sal definitief weer gaan. Baie stil, netjies en skoon.

Kosmos Manor se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die mooi review, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Ilze
Manager

Kosmos Manor
Patrick H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H

Peaceful.

Besides not having running water when I arrived until the following afternoon, my stay was very relaxing. Friendly staff was always there to help, and the breakfast was great. Right on the dam, can't ask for much more than that. Thank you.

Charmaine B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Romanties.

Dit is die mees romatiese plekkie met die mooiste uitsig van die dam.

Kosmos Manor se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Ilze

Kosmos Manor
Zaskia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia M

Ons het die rustigheid van Kosmos Manor baie geniet. Was vir ons baie ontspannend.

Het heerlik rondgestap in 'n veilige kompleks. Het 'n ontbyt uit die boonste rakke geniet. Dit was voortreflik met meer as wat ons kon geniet. Ons selfsorg-eenheid was baie netjies en skoon en luuks. Voorwaar 'n pragtige plek met gasvrye mense.

Kosmos Manor se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Sal dit ook aan my staff wys. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Ilze

Kosmos Manor
Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Lekker gekuier, goeie diens.

Dis 'n plek om lekker af te skakel en goeie waarde vir geld bied.

Theunis D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Fantastiese wegbreekplek.

Baie netjiese plek met vriendelike en baie behulpsame personeel. Ek stel voor om die presidentiële kamers te bespreek, die uitsig is wonderlik.

Kosmos Manor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Sien uit om jul in die toekoms weer te sien.

Vriendelike groete
Ilze
Manager

Kosmos Manor
Kobus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Rustig en stil.

Baie mooi plek, goed geleë, lekker ontbyt gewees, sal definitief weer daar slaap.

Kosmos Manor se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons as staff waardeer dit opreg. Hoop om jul sommer gou weer te sien.
Groete
Ilze
Manager

Kosmos Manor
Morne J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne J

Teleurstellend.

Die wooneenheid is baie modern, maar ongelukkig het ons nie gekry wat ons gehoop het op nie. Ons het juis langs die dam geboek om 'n mooi uitsig te kon kry, toe word ons in 'n kamer gesit wat soos 'n grot is, geen vensters waaruit jy kan sien nie. Die swembad is onbruikbaar vanweë die ysige water. Ons is glad nie ontbyt ge-offer nie, aloewel dit lees B&B. Kamervloere was uiters vuil met aankoms.

Pieter L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Asemrowend!

Dankie aan Ilze en Violet vir die fantastiese diens, die kamers en ontbyt is uit die boeke. Die Emerald kamer het ons soos 'n koning en koningin laat voel met pragtige meubels en 'n ruim vertrek met die mooiste uitsig oor die dam. Ons sien julle sommer gou weer.

Kosmos Manor se terugvoer

Ai baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Ilze

Kosmos Manor
Berdine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine B

Heerlike rustige tyd.

Ons het by Kosmos Manor gaan oor slaap terwyl ons van NZ gaan kuier het in SA. Was heerlik, ons sal beslis weer daar kom bly.

Kosmos Manor se terugvoer

Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet. Ons sien uit om jul sommer gou weer te sien.
Groete,
Ilze

Kosmos Manor
Henning V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V

Sien sterre.

Baie goeie waarde vir geld, wonderlike diens en kamers.

Kosmos Manor se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die mooi review, hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Ilze

Kosmos Manor
Lebogang M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

Relaxing, peaceful, and magnificent views of the dam.

Friendly staff. Beautiful guest house.

Kosmos Manor se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, much appreciated. I hope to host you soon again.
Kind Regards,
Ilze

Kosmos Manor
Pieter E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Best accommodation in Harties.

Kosmos Manor staff is the friendliest people on earth. The breakfast is out of this world. The make sure you are supercharged when you leave the breakfast table. Nice spot for fishing as well. The room was very modernised and very spacious. The bar is walking distance. Boat cruise is also walking distance.

Louis V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie gelukkig met die verblyf. Sal Kosmos Manor aanbeveel.

Baie vriendelike diens van die staf. Groot ruim en luukse kamer. Baie mooi uitsig oor die dam.

Nieuwoudt E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nieuwoudt E

Ongelooflik lekker en mooi.

Die plek kyk uit oor die dam en ons kamer was baie goed toegerus en baie privaat. Sal altyd aanbeveel.

Sinah P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinah P

We had a wonderful stay with my friends.

Friendly staff, breakfast was the best. My friends and I had the time of our life, I would go back anytime.

Kosmos Manor se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, much appreciated. I hope to see you soon.
Kind Regards,
Ilze

Kosmos Manor
Juanita B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita B

Ontspannend.

Dit was vriendelike diens wat ons ontvang het en dit was gesellig.

Andre R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre R

Plek het onderhoud nodig en is nie baie skoon nie.

Kamers het onderhoud nodig. Baie miere in die kombuis. Swembad vuil. Kamers nie baie skoon nie. Tuin het onderhoud nodig. Plek gesluit na 'n sekere tyd en moet bel vir iemand om oop te maak.

Daniel D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Dis was regtig aangenaam, met baie vriendelike diens.

My vrou het my daar gaan bederf vir my verjaarsdag, dit was so baie lekker gewees dan my dogtertjie nie wou huis toe gaan nie. Die ontbyt was ook van die lekkerste wat ons al geëet het by Hartbeespoortdam.

Helen P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P

My dogter het saamgereis en sy was stomgeslaan met die ekstras in die eenheid.

Die ondervloer verhitting was 'n lieflike bonus.

Kosmos Manor se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Bly julle het dit geniet en ons sien uit om jul weer in die toekoms te huisves.

Kosmos Manor
Daniel D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Hierdie juweel het ons help ontspan.

Sjoe, wat 'n belewenis met goeie diens en asemrowende netheid. Die gastehuis is definitief op ons no. 1 as dit kom. By verblyf in Hartbeespoortdam. Die mense was bereid om te help met alles en vriendelike dies was verskaf. Ons gaan weer hier bly vir seker!

Kosmos Manor se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie dit word opreg waardeer. Sien uit om julle in die toekoms weer te huisves.
Vriendelike groete,
Ilze
Bestuurder

Kosmos Manor
Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Baie gelukkig met die plek.

Kliëntediens was uitstekend en die ligging is baie goed.

Vicky B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vicky B

No-go for Kosmos Manor.

Our experience at this 5-star guest house was not nice at all. The staff are unfriendly and not welcoming at all. The service is non-existent if you don't ask for it. You have to permanently have to look for someone for assistance. The food was cold and overcooked. Not to be expected from a 5-star manor. The manor is in urgent need of maintenance. The pool was dirty and murky. Drinks are very expensive and the variety available is minimum. The pictures you see are not what you get. This is not a 5-star place at all, I will not recommend you go there, especially for the price you pay.

Marisa W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marisa W

The manor is severely over priced. The staff and interior appears tired.

Linnen is clean and old. The outside garden is unkept. The water cold. Instant coffee served. Mixed up all the breakfast orders. The gate to the parking is locked and you wait a long time when you press the bell. There are many many stairs, no help was offered with luggage when you check out. The listing shows awards won, four star accommodation. This was not our experience. The prices should be adjusted.

Kosmos Manor se terugvoer

Good Day Marisa,
My apologies for your bad experience, I will absolutely look into all your complaints and address it.
Have a lovely day further.
Kind Regards,
Ilze Van Eden
Manager

Kosmos Manor
Hennie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie V

Teleurstellende ervaring.

Algemene instandhouding nie op standaard nie.

Tumelo T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo T

A lovely place with an exceptional view, and extremely friendly staff.

See stars.

Kosmos Manor se terugvoer

Hi Tumelo,
Thank you so much for your lovely review, it is much appreciated and I will inform the staff as well. Hope to see you again !!!
Regards,
Ilze Van Eden
Manager

Kosmos Manor
Marlizelle E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlizelle E

Amazing.

Was absolutely fantastic.

Billy K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy K

Luukse gemak met pragtige uitsig van die dam.

Dit was ons 2de besoek aan Kosmos Manor en was weereens great gewees. Dit is 'n pragtige gastehuis met uitstekende diens. Die kamer is ruim en netjies. Definitief een van my gunstelinge in Harties.

Kosmos Manor se terugvoer

More Billy, dankie vir jou mooi resensie. Julle is fantastiese gaste en dit was heerlik om julle weer by ons te hê. So bly julle het weer kom kuier. Lekker daggie verder, Kosmos Manor.

Kosmos Manor
Werner W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Werner W

Baie mooi en luuks, ontbyt baie smaaklik.

Baie mooi plek, lekker kos, maar diens kan opgeskerp word en ek dink nie dit is 'n 5 ster plek nie, meer na 3 se kant toe.

Kosmos Manor se terugvoer

Middag Werner,

So jammer om te hoor dat jy bietjie ontevrede was met die diens. Ek sal defnitief die staf aanspreek daaroor. Ons gaan binnekort met volledige opknapping van die Gastehuis begin en hoop dat u volgende keer tevrede sal wees.
Lekker dag verder.
Kosmos Manor

Kosmos Manor
Susan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Susan D

Akkommodasie was teleurstellend.

Dit was nie waarde vir geld nie. Daar is baie potensiaal, maar instandhouding ontbreek. Die toilet het die hele nag geloop. Ons het in die "self-catering" eenheid tuisgegaan, die eetgerei van die eenheid was onvoldoende. Eenheid is toegerus met 'n haardroër maar geen kragpunt toegerus vir die tweepunt van die haardroër nie. Dit is regtig 'n mooi plek maar definitief nie waarde vir geld nie.

Kosmos Manor se terugvoer

Beste Susn,

Ai ek is so jammer oor u nie tevrede was met die verblyf nie. Ek vra onverskoning vir die lopende toilet maar ek kan u verseker dat dit die volgende dag reggemaak was deur ons span wat van Jhb af kom. Rakende die 2 punt skakelaar ons los dit nie in die kamers nie aangesien van die gaste dit steel. Ons hou dit by die voorportaal in die gastehuis, u kon net gevra het vir een en my staff sou dadelik vir u een gegee het. Ek sal defnitief gaan kyk na die situasie oor die eetgerei en dit regstel. Weereens jammer daaroor maar ek kan u verseker dat alles reggestel sal word.
Vriendelike Groete
Ilze Van Eden
Bestuurder

Kosmos Manor
Rozert M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozert M

It's a nice place to go to your vacation with an awesome hospitality.

See rating.

Kosmos Manor se terugvoer

Dear Rozert,

Thank you for your lovely review! We do hope to welcome you back at Kosmos Manor Guesthouse in the near future.

Warm Regards,
The Kosmos Manor Team

Kosmos Manor
Yvette W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette W

Heerlike verblyf in Kosmos.

Kosmos Manor is 'n beautiful gastehuis met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die kamer is baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt en veilige parkering. Goeie en vriendelike diens.

Kosmos Manor se terugvoer

Hi Yvette,

Baie dankie, ek is bly dat julle die verblyf asook die area geniet het. Hopelik sien ons julle volgende keer vir 'n hele naweek.

Groete,
Kosmos Manor

Kosmos Manor
Otto V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto V

Fantasties.

Die area is so rustig en die verblyf is pragtig en gemaklik. Lieflike plekke om te loop om verblyf. Baie veilig en stil.

Kosmos Manor se terugvoer

Hi Otto,

Baie dankie vir jou lieflike boodskap. Dis was wonderlik om jou hier by ons te hê en ek hoop ons sien jou gou weer. Daar is nog baie om te verken in Hartbeespoort.

Vriendelik groete,

Kosmos Manor
Lianda L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda L

Absoluut fantasties.

Ek kan nie wag om terug te gaan na Kosmos Manor nie. Dit was absoluut beeldskoon en die diens was van die hoogste gehalte.

Kosmos Manor se terugvoer

Beste Lianda,

Baie dankie vir jou terugvoer, dit was wonderlik om julle hier by ons te hê. Julle is altyd welkom en ek hoop ons sien julle vinnig weer!

Kosmos Manor
Coenraad C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad C

Uitstekende kwaliteit!

Dankie vir die gasvryheid en persoonlike aandag.

George S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
George S

Nie sy sterre werd nie.

Die gastehuis was 'n teleurstelling. Die kamer is baie groot, skoon en luuks, maar daar is iemand se ou klere in die kas, die ander kamers kan in die badkamer inkyk en die deurhandvatsel na die stoep is gebreek. Die swembad is nie verhit soos hulle adverteer nie en die Jacuzzi kan nie gebruik word nie. Die vrugte by ontbyt was vrot en die diens nog vrotter! Die gastehuis is definitief nie die prys werd nie.

Lorraine B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Breathtaking.

The suites are the best that I have seen in a very long time. would love to live there for a month or two. A lot of stairs to climb before getting to the guesthouse, but good exercise.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend.

Die suites is die beste waarin ek in 'n lang tyd gebly het. Sou regtig 'n maand of twee hier wou bly. Baie trappe om te klim voor jy by die gastehuis kom, maar dis goeie oefening.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Billy K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy K

My nuwe favourite in Harties.

Ons het in die Presidential Supreme Kamer oorgeslaap en die foto's op die webwerf doen nie die kamer "justice" nie. Dis 'n ongelooflike mooi kamer en baie ruim. Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar ons gaan definitief weer teruggaan na Kosmos Manor vir ons volgende uitstappie Hartebeespoortdam toe. My nuwe "favourite" in Harties!

Maydie H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maydie H

'n Heerlike rustige naweek.

Ons het baie lekker in hierdie pragtige plek gebly. Diens was goed en die atmosfeer baie rustig.

Kosmos Manor se terugvoer

Julle was fantastiese gaste, dankie vir julle mooi resensie.

Kosmos Manor
Frans S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S

Uitstekende ontvangs en diens. Kamers van die beste in terme van gerief en luuksheid.

Ons was daar vir ons 50ste huweliksherdenking. Die ontvangs was uitstekend. Die diens wonderlik. Daar was op die aand van 2 April ook 'n verrassing. Die syfer "50" was in rooi roosblare op die bed "geskryf".

Kosmos Manor se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige verslag. Julle was fantastiese gaste en dit was heerlik om julle te bederf.
Groete Kosmos Manor

Kosmos Manor
Kobus P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Dit het grootliks bygedra om ons 40ste huweliksherdenking besonders te maak en sal nog lank onthou word.

Ons het lank uitgesien na die geleentheid waar ons ons 40ste huweliksherdenking kon vier. Die verblyf by Kosmos Manor het absoluut aan ons verwagtinge voldoen en het grootliks bygedra tot herinneringe wat ons nog lank sal bybly. Ons opregte dank aan toegewyde en vriendelike personeel.

Karen V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karen V

Teleurstellend.

Vir 'n plek om hulself uit te gee vir vyfster-verblyf glo ek as kliënt dat daar dan seker vereistes gepaard gaan met verwagtinge. Met aankoms, as mens al die trappe in ag neem, word daar oopgesluit en glad nie aangebied om te help met bagasie nie? Baie moeite is gedoen om die kamer romanties te maak met roosblare , maar ek het gesukkel om die rose raak te sien toe ek sien hoe geskeur die laken is waarop ons moet slaap. En dit vir 'n vyfster-instansie? Ek kon nie verby al die spinnerakke, stof en vuil meubels kyk nie. Onaanvaarbaar! Nie te praat van die televisie wat se sein so sleg is dat geen mens 'n program kan kyk nie. Die afstandbeheer so vuil en grillerig, vas geplak met kleefband wat oral vasplak en my as 'n kliënt wat R2000 betaal per nag met 'n aaklige smaak nagelaat het. Ek en my man was hier vir ons huweliksherdenking en ek het juis die plek geboek oor die Jacuzzi en swembad geriewe. Ek word R400 ekstra gevra vir die gebruik van die Jacuzzi. Ek weet nie eers waar om te begin nie. Ek het gevra dat die Jacuzzi reg sal wees laatmiddag. Om 6 uur die aand toe is dit nog yskoud en kon ons nie eers dit gebruik of geniet nie. Dan praat ek nie van hoe vuil die swembad en stoep is nie. Ek gee glad nie om om die R400 te betaal vir die gerief nie, maar die teleurstelling om spesifiek te reël en uit te sien na die heerlike ontspanning, walg 'n mens om te dink jy word gevra om te betaal vir iets wat vuil en onbruikbaar is. Vyfster?! Daar was boonop 'n kragonderbreking van amper 2 en 'n half uur. Sonder enige kragopwekker? Miskien is my verwagtinge van vyfster-verblyf wat mens oor die R2000 'n nag kos hoog, maar ek en my man was albei baie teleurgesteld. Al wat vyfster-waardig is is hulle heerlike kos. Die kos was werklik fantasties. Die veiligheid van die area waar die karre parkeer is nie op standaard vir vyfster-akkommodasie nie. As mense wat gereeld verskillende plekke oor Suid- Afrika besoek was hierdie werklik 'n groot teleurstelling. Absoluut nie die geld werd nie.

Beverley S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S

Loved the staff. Loved the premises.

This place is great for family visits and a couple's retreat. It's close to the dam with lovely views.

Kosmos Manor se terugvoer

Dear Beverley,

Thank you very much for the lovely review. It was a pleasure to have you as our guest! I do hope that we will see you again next year for your son's 3rd birthday.

Have a wonderful and blessed week further.

Warm Regards,
The Kosmos Manor team

Kosmos Manor
Annah N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah N

Brilliant place. Brilliant service. Theresa well done to you and team !!!!!

Absolutely beautiful small heaven. Brilliant customer service. Theresa well done to you and team, keep up the great work!! I will definitely come again.

Sanet B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Valentynsnaweekwegbreek.

Ons sal Kosmos Manor baie beslis aanbeveel - professionele diens, vriendelike personeel en fantastiese geriewe.

Francois V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dit was absoluut net fantasties!

Sien asb. die sterre.

Nomonde D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde D

Charming experience!!!

We had a fantastic stay, the staff gave exceptional service and I would definitely recommend Kosmos Manor!

Nonhlanhla M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M

Excellent weekend getaway spot.

The guesthouse was beautifully styled, the staff were friendly. We had a beautiful view of the dam, it is situated at the centre of all the "Harties Activities". Only one critique, on our second day, the staff assumed that we'd have the same breakfast we ordered on the first day. The option to change menus wasn't available. Overall, I enjoyed our stay.

Kosmos Manor se terugvoer

Dear Nonhlanhla,

I am glad that you enjoyed your stay at Kosmos Manor. Thank you very much for your helpful review, you have indeed raised an excellent point and we have since made the option available to our guests to change their breakfast orders during their stay!

We hope to welcome you again in the near future.

Have a magical week!

Warm Regards,
The Kosmos Manor Team

Kosmos Manor
Thabo M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Very nice.

Beautiful place, just concerned about the informal settlement near by.

Willem D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie mooi.

Ideale plekkie vir 'n romantiese naweek. Mooi uitsigte, en puik diens.

Heinrich W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich W

Uitstekend, net nie geskik vir senior burgers met al die trappe nie.

Besonderse gastehuis. Pragtige uitsig. Uitstekend toegeruste verblyf. TV-kanaal keuses is baie beperk. Parkering is onveilig. Die BAIE trappe wat sommige senior burgers moet klim, is baie lastig. WiFi word ook aanbeveel.

Beatrix D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix D

Heerlike verblyf langs die dam.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is goed opgepas en vreeslik romanties. Baie dankie Kosmos Manor!

Karin V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V

Het dit baie geniet.

Sien die sterre.

Paul D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul D

We enjoyed our stay and will certainly be back.

Next time we will book for a top floor room as it does seem to have more light and has a view. The room we stayed in has no view. The breakfast was good and presentable.

Sharon T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T

Dit was 'n groot bedef!

Ons was heel verras met die verblyf - so netjies en pragtig en vriendelike personeel. Sal beslis weer gaan en aanbeveel by ander mense.

Jeanette V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Pragtige, super luukse fasiliteite met hoflike, goed opgeleide personeel.

Sien die sterre hieronder.

Anita S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Heerlik!

Dankie Theresa, ek is vreeslik bederf op my verjaardag. Hulle het baie moeite gedoen en al die personeel was vriendelik. Ekstra dank aan Violet en Thompson.

Betsie D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie D

Baie lekker, maar lugversorging het nie gewerk nie!

Puik waarde vir geld en vriendelike ontvangs.

Adriaan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V

'n Tikkie luuksheid in Kosmos!

Die ideale bestemming om weg te breek van ons daaglikse rotresies. Die kamer en gastehuis was netjies en die personeel was vriendelik.

Kim L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim L

Good stay

Very clean.

Magdaleen K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdaleen K

Kalm en rustig, maar ander gaste se deur was te naby ... dit het in die nag ons gepla.

Vir ons doel het dit gewerk, maar ons sal nie met 'n gesin dit oorweeg nie. Die atmosfeer is nie gesellig nie. Die bed was heerlik groot, maar te sag en die buurman kon nie sy kamerdeur 00:00 in die nag SAG oop- en toemaak nie. Die kamers is ruim, maar die balkon verleen geen privaatheid nie. Die buitestort is nie bruikbaar nie - vuil. Ek verstaan nie hoekom dit daar is as jy nie beskut is van toeskouers nie. Die werklike ou en antieke meubels het aandag getrek en skilderye kon ek geniet.

Gerhard K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard K

Baie lekker met 'n fantastiese uitsig oor die dam.

Sien die sterre hieronder.

Desiree D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree D

We had awesome time at Kosmos Manor I have already recommended it

Kosmos Manor a 5 star I am already planning my next stay there.n I will Recommend it the family and friends.

Jonathan S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

The stay and the breakfast were great.

The service was excellent. Thanks

Christiaan F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan F

Rus vir die siel!

Pragtige kamers, rustige admosfeer, baie vriendelike personeel en 'n baie lekker ontbyt.

Shivanand S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivanand S

Good stay - some outdoor improvement needed in the garden

It was good to stay with Kosmos Manor. We really enjoyed to stay there . The hospitality and arrangements are excellent. Only thing I feel could be improved is that they need one or two worker to keep the garden neat and clean / tidy. I certainly wants to visit again with my family!

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Simon Bekker Drive, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37c55987da7b5ff7662968861c849138a3877ae8318198bf9d42b0c0d5f35b4a180f4899ce93ff851c01d8fa5053910faf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 107 Simon Bekker Drive Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.742179245872 27.848075330257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang