Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Manor

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Anchen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik! Dit was baie lekker! Vriendlike mense, warm vloere, skoon en baie netjies. Baie meer as wat ons verwag het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardo Jay V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Als was perfek, die diens wat gelewer is was meer as wat ons verwag het. Baie skoon en veilig. Die fotos online doen nie genoeg regverdigheid nie, dis vir seker beter in persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Kosmos Manor
Vreeslik baie dankie vir die mooi review, waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien. Groete Ilze Bestuurder

Nicolaas J
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon. Balkon 'n definitiewe bonus. Pragtige blyplek op die oewer van die dam. Netjies en gemaklik. Die balkon maak die verblyf soveel lekkerder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Istelle V
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer by die Kosmos Manor bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Kosmos Manor
Baie dankie Istelle, so bly julle was tevrede. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete Ilze

Quintin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Bja lekker. Sal definitief weer hulle besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Kosmos Manor
Baie dankie vir die mooi resensie, sien uit om julle gou weer te sien. Groete Ilze Bestuurder

Frans B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Was very nice for staying. Comfortable. Very good condition. Affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise C
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Baie mooi, gerieflik en netjies, maar doen navrae oor uitsigkamers. Selfsorgverblyf was eers nie lekker nie, maar toe baie lekker. Die eerste aand se verblyf was soos 'n grot en alle uitsig is teen mure. Daar was geen warm water a.g.v. 'n stukkende geiser en die volgende oggend was daar geen water weens 'n gebarste pyp. Ons is geskuif na die Ruby-eenheid wat 'n uitsig op die tuin het (nie die dam nie) en alles het gewerk en ons het lekker gebly. Slegs die boonste verdiepings het damuitsig as jy vir 'n uitsig gaan. Die foto's is verwarrend omdat dit op die blad nie twee selfsorgeenhede apart wys nie. Die personeel was deurentyd baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Baie gemaklik en lekker gebly! Was baie lekker, baie vriendelike diens!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker. Ek sal definitief weer gaan. Baie stil, netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Kosmos Manor
Vreeslik baie dankie vir die mooi review, hoop om julle gou weer te sien. Groete, Ilze Manager

Patrick H
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Peaceful. Besides not having running water when I arrived until the following afternoon, my stay was very relaxing. Friendly staff was always there to help, and the breakfast was great. Right on the dam, can't ask for much more than that. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Simon Bekker Drive, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37c55987da7b5ff7662968861c849138a3877ae8318198bf9d42b0c0d5f35b4a180f4899ce93ff851c01d8fa5053910faf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 107 Simon Bekker Drive Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.742179245872 27.848075330257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang