Kosmos Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Anchen T - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Richardo Jay V - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Kosmos Manor se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die mooi review, waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Ilze
Bestuurder
Nicolaas J - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon. Balkon 'n definitiewe bonus.
Istelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie dankie Istelle, so bly julle was tevrede. Sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Ilze
Quintin P - Jun 2024
Algehele gradering
Bja lekker.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Ilze
Bestuurder
Frans B - Sep 2024
Algehele gradering
Was very nice for staying.
Louise C - Jun 2024
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en netjies, maar doen navrae oor uitsigkamers.
Lees meerLouis V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker gebly!
Rudi V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Kosmos Manor se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die mooi review, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Ilze
Manager
Patrick H - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Charmaine B - Mei 2023
Algehele gradering
Romanties.
Kosmos Manor se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Ilze
Zaskia M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het die rustigheid van Kosmos Manor baie geniet. Was vir ons baie ontspannend.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Sal dit ook aan my staff wys. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Ilze
Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier, goeie diens.
Theunis D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreekplek.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Sien uit om jul in die toekoms weer te sien.
Vriendelike groete
Ilze
Manager
Kobus V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons as staff waardeer dit opreg. Hoop om jul sommer gou weer te sien.
Groete
Ilze
Manager
Morne J - Aug 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Pieter L - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowend!
Kosmos Manor se terugvoer
Ai baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Ilze
Berdine B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige tyd.
Kosmos Manor se terugvoer
Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet. Ons sien uit om jul sommer gou weer te sien.
Groete,
Ilze
Henning V - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Kosmos Manor se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die mooi review, hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Ilze
Lebogang M - Aug 2022
Algehele gradering
Relaxing, peaceful, and magnificent views of the dam.
Kosmos Manor se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, much appreciated. I hope to host you soon again.
Kind Regards,
Ilze
Pieter E - Jun 2022
Algehele gradering
Best accommodation in Harties.
Louis V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gelukkig met die verblyf. Sal Kosmos Manor aanbeveel.
Nieuwoudt E - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en mooi.
Sinah P - Sep 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay with my friends.
Kosmos Manor se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, much appreciated. I hope to see you soon.
Kind Regards,
Ilze
Juanita B - Apr 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Andre R - Jul 2022
Algehele gradering
Plek het onderhoud nodig en is nie baie skoon nie.
Daniel D - Aug 2021
Algehele gradering
Dis was regtig aangenaam, met baie vriendelike diens.
Helen P - Jun 2021
Algehele gradering
My dogter het saamgereis en sy was stomgeslaan met die ekstras in die eenheid.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Bly julle het dit geniet en ons sien uit om jul weer in die toekoms te huisves.
Daniel D - Apr 2021
Algehele gradering
Hierdie juweel het ons help ontspan.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie dit word opreg waardeer. Sien uit om julle in die toekoms weer te huisves.
Vriendelike groete,
Ilze
Bestuurder
Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gelukkig met die plek.
Vicky B - Mrt 2021
Algehele gradering
No-go for Kosmos Manor.
Lees meerMarisa W - Jan 2020
Algehele gradering
The manor is severely over priced. The staff and interior appears tired.
Lees meerKosmos Manor se terugvoer
Good Day Marisa,
My apologies for your bad experience, I will absolutely look into all your complaints and address it.
Have a lovely day further.
Kind Regards,
Ilze Van Eden
Manager
Hennie V - Des 2020
Algehele gradering
Teleurstellende ervaring.
Tumelo T - Aug 2019
Algehele gradering
A lovely place with an exceptional view, and extremely friendly staff.
Kosmos Manor se terugvoer
Hi Tumelo,
Thank you so much for your lovely review, it is much appreciated and I will inform the staff as well. Hope to see you again !!!
Regards,
Ilze Van Eden
Manager
Marlizelle E - Okt 2018
Algehele gradering
Amazing.
Billy K - Jan 2018
Algehele gradering
Luukse gemak met pragtige uitsig van die dam.
Kosmos Manor se terugvoer
More Billy, dankie vir jou mooi resensie. Julle is fantastiese gaste en dit was heerlik om julle weer by ons te hê. So bly julle het weer kom kuier. Lekker daggie verder, Kosmos Manor.
Werner W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en luuks, ontbyt baie smaaklik.
Kosmos Manor se terugvoer
Middag Werner,
So jammer om te hoor dat jy bietjie ontevrede was met die diens. Ek sal defnitief die staf aanspreek daaroor. Ons gaan binnekort met volledige opknapping van die Gastehuis begin en hoop dat u volgende keer tevrede sal wees.
Lekker dag verder.
Kosmos Manor
Susan D - Aug 2018
Algehele gradering
Akkommodasie was teleurstellend.
Kosmos Manor se terugvoer
Beste Susn,
Ai ek is so jammer oor u nie tevrede was met die verblyf nie. Ek vra onverskoning vir die lopende toilet maar ek kan u verseker dat dit die volgende dag reggemaak was deur ons span wat van Jhb af kom. Rakende die 2 punt skakelaar ons los dit nie in die kamers nie aangesien van die gaste dit steel. Ons hou dit by die voorportaal in die gastehuis, u kon net gevra het vir een en my staff sou dadelik vir u een gegee het. Ek sal defnitief gaan kyk na die situasie oor die eetgerei en dit regstel. Weereens jammer daaroor maar ek kan u verseker dat alles reggestel sal word.
Vriendelike Groete
Ilze Van Eden
Bestuurder
Rozert M - Jul 2017
Algehele gradering
It's a nice place to go to your vacation with an awesome hospitality.
Kosmos Manor se terugvoer
Dear Rozert,
Thank you for your lovely review! We do hope to welcome you back at Kosmos Manor Guesthouse in the near future.
Warm Regards,
The Kosmos Manor Team
Yvette W - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Kosmos.
Kosmos Manor se terugvoer
Hi Yvette,
Baie dankie, ek is bly dat julle die verblyf asook die area geniet het. Hopelik sien ons julle volgende keer vir 'n hele naweek.
Groete,
Kosmos Manor
Otto V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Kosmos Manor se terugvoer
Hi Otto,
Baie dankie vir jou lieflike boodskap. Dis was wonderlik om jou hier by ons te hê en ek hoop ons sien jou gou weer. Daar is nog baie om te verken in Hartbeespoort.
Vriendelik groete,
Lianda L - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Kosmos Manor se terugvoer
Beste Lianda,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was wonderlik om julle hier by ons te hê. Julle is altyd welkom en ek hoop ons sien julle vinnig weer!
Coenraad C - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende kwaliteit!
George S - Feb 2017
Algehele gradering
Nie sy sterre werd nie.
Lees meerLorraine B - Nov 2016
Algehele gradering
Breathtaking.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend.
Die suites is die beste waarin ek in 'n lang tyd gebly het. Sou regtig 'n maand of twee hier wou bly. Baie trappe om te klim voor jy by die gastehuis kom, maar dis goeie oefening.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Billy K - Jul 2016
Algehele gradering
My nuwe favourite in Harties.
Maydie H - Apr 2016
Algehele gradering
'n Heerlike rustige naweek.
Kosmos Manor se terugvoer
Julle was fantastiese gaste, dankie vir julle mooi resensie.
Frans S - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs en diens. Kamers van die beste in terme van gerief en luuksheid.
Kosmos Manor se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige verslag. Julle was fantastiese gaste en dit was heerlik om julle te bederf.
Groete Kosmos Manor
Kobus P - Okt 2016
Algehele gradering
Dit het grootliks bygedra om ons 40ste huweliksherdenking besonders te maak en sal nog lank onthou word.
Karen V - Okt 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBeverley S - Des 2015
Algehele gradering
Loved the staff. Loved the premises.
Kosmos Manor se terugvoer
Dear Beverley,
Thank you very much for the lovely review. It was a pleasure to have you as our guest! I do hope that we will see you again next year for your son's 3rd birthday.
Have a wonderful and blessed week further.
Warm Regards,
The Kosmos Manor team
Annah N - Feb 2015
Algehele gradering
Brilliant place. Brilliant service. Theresa well done to you and team !!!!!
Sanet B - Feb 2015
Algehele gradering
Valentynsnaweekwegbreek.
Francois V - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was absoluut net fantasties!
Nomonde D - Jan 2015
Algehele gradering
Charming experience!!!
Nonhlanhla M - Aug 2015
Algehele gradering
Excellent weekend getaway spot.
Kosmos Manor se terugvoer
Dear Nonhlanhla,
I am glad that you enjoyed your stay at Kosmos Manor. Thank you very much for your helpful review, you have indeed raised an excellent point and we have since made the option available to our guests to change their breakfast orders during their stay!
We hope to welcome you again in the near future.
Have a magical week!
Warm Regards,
The Kosmos Manor Team
Thabo M - Des 2015
Algehele gradering
Very nice.
Willem D - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi.
Heinrich W - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend, net nie geskik vir senior burgers met al die trappe nie.
Beatrix D - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf langs die dam.
Karin V - Sep 2015
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Paul D - Aug 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay and will certainly be back.
Sharon T - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was 'n groot bedef!
Jeanette V - Mrt 2014
Algehele gradering
Pragtige, super luukse fasiliteite met hoflike, goed opgeleide personeel.
Anita S - Feb 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Betsie D - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker, maar lugversorging het nie gewerk nie!
Adriaan V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Tikkie luuksheid in Kosmos!
Kim L - Mrt 2014
Algehele gradering
Good stay
Magdaleen K - Mrt 2014
Algehele gradering
Kalm en rustig, maar ander gaste se deur was te naby ... dit het in die nag ons gepla.
Lees meerGerhard K - Jan 2014
Algehele gradering
Baie lekker met 'n fantastiese uitsig oor die dam.
Desiree D - Sep 2013
Algehele gradering
We had awesome time at Kosmos Manor I have already recommended it
Jonathan S - Aug 2013
Algehele gradering
The stay and the breakfast were great.
Christiaan F - Sep 2013
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Shivanand S - Des 2012
Algehele gradering
Good stay - some outdoor improvement needed in the garden
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Simon Bekker Drive, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang