Kostaplenti Self-catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Sunet L - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese vakansiebestemming!
Kostaplenti Self-catering Accommodation se terugvoer
Julle was perfekte gaste, Sunet, en sal enige tyd weer welkom wees.
Selome J - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike rus en vrede in die natuur.
Kostaplenti Self-catering Accommodation se terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle in die woonstel te hê Selomie.
Kom kuier weer.
Genna L - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful space in a stunning location.
Kostaplenti Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you Genna . We are so glad you had a nice family reunion in our home .It was lovely meeting you all.
Adele V - Okt 2022
Algehele gradering
Goed ingerigte huis in die mooiste plek op aarde - dit was 'n voorreg om dit met vriende te kon deel.
Kostaplenti Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Adele dat julle ons huis so geniet het. Julle sal baie welkom wees om weer vir ons te kom kuier.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap