Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kostaplenti Self-catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kendal D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Our favourite place in Nature's Valley. You can't find a more convenient and better appointed accommodation choice in Nature's Valley. Our second time at Kostaplenti, and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kostaplenti Self-catering Accommodation
Thank you for the nice words, Kendall. You and your guests will be most welcome to visit us again. You were a pleasure!

Sunet L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese vakansiebestemming! Ons het 'n absoluut wonderlike week beleef! Die huis is baie goed ingerig, die ligging is fantasties, en die gasvrou was die perfekte gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kostaplenti Self-catering Accommodation
Julle was perfekte gaste, Sunet, en sal enige tyd weer welkom wees.

Selome J
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Heerlike rus en vrede in die natuur. Gasheer en vrou was baie vriendelik en vreeslik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kostaplenti Self-catering Accommodation
Dit was baie aangenaam om julle in die woonstel te hê Selomie. Kom kuier weer.

Genna L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Beautiful space in a stunning location. The perfect spot for a large family gathering to catch up and enjoy the natural surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kostaplenti Self-catering Accommodation
Thank you Genna . We are so glad you had a nice family reunion in our home .It was lovely meeting you all.

Adele V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Goed ingerigte huis in die mooiste plek op aarde - dit was 'n voorreg om dit met vriende te kon deel. Die huis is goed ingerig vir vakansie doeleindes en het perfek gewerk vir ons. Ons was 'n groot groep wat die Otter maraton kom hardloop het, en die geriewe het perfek ingepas vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kostaplenti Self-catering Accommodation
Baie dankie Adele dat julle ons huis so geniet het. Julle sal baie welkom wees om weer vir ons te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc194e9b95949b81faf74cc44b443b51961b43fe00569ae165df982ed5b524741c31adb2331bc90ece7c34c694b0e66bc7a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 265 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985038744032 23.547083339612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang