Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kostaplenti Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kostaplenti bied selfsorgverblyf in Nature's Valley; met 'n puik ligging, slegs 30 m vanaf die strand en is oorkant die enigste winkel en restaurant in die dorp. Dit is selde nodig om jou voertuig te gebruik. Die huis is baie privaat geleë in die kuswoud van waar die branders en die reuk van die see jou roep. Verblyf is beskikbaar in óf die hoofhuis óf die aparte woonstel, wat heeltemal privaat is vanaf die hoofhuis op die eiendom; wat deur groter groepe saam of apart saam met die huis gehuur kan word. In totaal kan 20 gaste by Kostaplenti geakkommodeer word.

Die Hoofhuis kan tot 12 gaste akkommodeer en beskik oor 6 slaapkamers, 6 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, 2 sitkamers, ontbytdek asook 'n derdevloerdek met 360 grade-uitsigte oor die see, strand en woud. Buite is daar 'n lieflike braai-area onder die melkhoutbome met 'n tafel wat 14 mense kan akkommodeer.

Die woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n aparte toilet, en die oopplan-kombuis en -sitkamer wat na 'n lieflike dek uitloop. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer op die grondvloer. Hulle word deur 'n buitenste trap met die boonste deel verbind. Daar is 'n lieflike braai-area met stoele en tafel onder die natuurlike bome en 'n grasperk.

Die huis het al die geriewe wat by die huis ervaar word om jou kuier so gemaklik moontlik te maak. Vir natuurliefhebbers bied Nature's Valley bergfietsry, roei, branderplankry, voetslaan en talle doendinge in die area om die hele gesin besig te hou; om nie eers te praat van die pragtige strandmeer nie. Die blouvlagstrand word as een van die mooistes aan die Kaapse kus beskou.

Die instansie is nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Kostaplenti Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kostaplenti Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 265, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc194e9b95949b81faf74cc44b443b51961b43fe00569ae165df982ed5b524741c31adb2331bc90ece7c34c694b0e66bc7a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 265 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985038744032 23.547083339612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang