Kothuis 36
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 36, Highlands North, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kothuis 36 bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n kort wegbreek.
Die kothuis beskik oor 'n lieflike slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die netjiese kombuisie is met 'n stoof, oond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is 'n lessenaar en stoel met gratis WiFi vir sakereisigers. Buite is daar 'n bankie in die tuin wat omring word deur natuurlike plantegroei. 'n Motorafdak voorsien veilige parkeerplek op die perseel.
Die kothuis is naby verskeie winkels en restaurante en dit is ook net 5 km vanaf Rosebank Mall. Sandton City is ook net 9 km ver en staan bekend vir 'n groot verskeidenheid winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Ligging
- 6de Laan 36, Highlands North, Johannesburg, 2192, Gauteng
Sien meer verblyf in Highlands North Waverley Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 36, Highlands North, Johannesburg, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang