Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kothuis Frangipani

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kothuis Frangipani is 'n plaashuisstyl, rustieke, selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor, 'n klein dorpie in die Kaapse Wynlandstreek van die Wes-Kaap.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Elektriese kombers is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook 'n ketel. Let daarop dat die koolstoof nie werk nie en daar is vir estetika. Daar is 'n etenstafel met ekstra sitplek en 'n sitarea wat met rusbanke ingerig is. Gratis, onbeperkte, Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot gas- en olieverwarmers wanneer dit koud is.

Na buite lei 'n patio en 'n lieflike tuin met 'n privaat natuurlike swembad waar gaste welkom is om af te koel na hul avonture. 'n Buitebraaistaanplek is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Kothuis Frangipani is naby 'n gewilde Saterdagoggendmark geleë met uitstekende plaaslike eetplekke, insluitend kuns- en pottebakkerygalerye. Robertson is ongeveer 20 km weg, so gaste het toegang tot kruidenierswinkels, wynlandgoedere en meer toeriste-verwante doendinge in die omliggende area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Olivia T
Saam met lewensmaat
5.0
Cute and cosy! We had a wonderful stay at Kothuis Frangipani! The little home had everything we needed for the weekend, including a gas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Gavin H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! My girlfriend and I had a great stay at Kothuis Frangipani! Hands down the best place we stayed at. The host was exceptional a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Frederick D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike basis om McGregor en omgewing te verken. Kothuis Frangipani is 'n juweel in die middel van McGregor. Die natuurlike swempoel bied wonderlike ...
Sien meer
Mrt 2024
Keith F
Saam met lewensmaat
5.0
My stay was amazing. Love everything about the place. Me and my wife had an amazing time. I'll definitely go again. The people of McGre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Ricardo B
Saam met lewensmaat
5.0
Where do I even begin with a review for Kothuis Frangipani?! My girlfriend and I. Where do I even begin with a review for Kothuis Frang...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mienke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kothuis Frangipani het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfb46104d8850b95364f702fcb2d436fa4e2da77d0edd9b5d268b648cc5f4f5ce06797fdcbc304ebb327a6495e28fbb1ce79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 54 Voortrekker Street McGregor 6807 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.948052 19.8281632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang