Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Low's Creek

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelien H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Very friendly hosts. Frieda and her husband made sure we were very comfortable. We did battle to find the place but Frieda stayed in contact with us the entire time to make sure we got there. The little extras they supplied made our stay very comfortable. Lots of extra blankets made sure we didn't get cold. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Low's Creek
Baie dankie Roelien. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Katy M
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Puik en net wat ek nodig gehad het! Lieflike plaasverblyf wanneer mens lafenis vir jou siel soek. Sonsopkoms het ons waardeer met koffie en beskuit. Om te sien hoe die son oor die berg sy kop uitsteek en die vroegoggend plaasgeluide, is die beste manier om jou dag mee te kon begin. Die koshuis was silwerskoon en keurig toegerus met als wat nodig is en kwaliteitlinne! Ek kon gemaklik met my gewone sedan tot op die plaas ry. Op die eienaar se aanbeveling, het ons die besigtingsroete by Barberton gedoen. Iets wat elke besoeker aan die area moet onderneem, want dit is die mooiste gesig van berge. Die eienaars is gasvry en enige tyd vir hulp beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Low's Creek
Baie dankie Katy. Dit was vir ons ‘n voorreg om julle by die kothuis te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Rehoboth, Lovedale, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc992490d7e22a87d6b62eb705b78b13233dfe47af5ada664d4d0fb2e72e033765d70e7445f931865a7c4a225fe519fa826ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Rehoboth Lovedale 1302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.649459059804 31.238880488835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang