Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kotties Paai

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Kotties Paai
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Heinie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinie M

Baie lekker.

Die huis het alles wat nodig is - dit was regtig 'n plesier om hier te kon tuisgaan.

Kotties Paai se terugvoer

Goeie dag Heinie,

Baie dankie. Waardeer julle terugvoering.

Kotties Paai
Paul K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Ons het baie lekker gebly alles was netjies en skoon en dit is ook baie lekker sentraal.

Ek sal beslis weer hier kom bly vir 'n langer tyd as net 'n naweek. Ek sal ook Kotties Paai aanbeveel vir ander mense met kinders. Dit is 'n baie lekker huis en ook kinder-vriendelik. Die stoep met die braai is ook 'n baie lekker kuierplek.

Kotties Paai se terugvoer

Baie dankie Paul, waardeer u eerlike terugvoering.

Kotties Paai
Priscilla M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M

The house is spacious and beautiful.

At least in winter they should add extra blanket per room not only the duvet as it is cold. Also an iron is a basic need but the rest is excellent. The R450 charge for cleaning is supposed to be returned back or reduced if the house was cleaned by the occupants.

Kotties Paai se terugvoer

Hi Priscilla
Nee jyt dit verkeerd jou breekskade deposito word terug betaal indien geen skade

Kotties Paai
Ricardo D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo D

Dit was 'n goeie wegbreek-ervaring. Sentrale ligging was die beste eienskap.

Kyk na kombuiswasbak lekkasie.

Kotties Paai se terugvoer

Baie dankie vir jou teruvoering.

Kotties Paai
Mariechen S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen S

Te lekker by Hartenbos!

Pragtige plek. Ten volle toegerus. Voel soos ‘n huis weg van die huis af. Alles was baie netjies en skoon. Heerlike kuierstoep.

Kotties Paai se terugvoer

Goeie dag Mariechen,

Baie dankie waardeur die positiewe terugvoering.

Kotties Paai
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Pieter H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Baie lekker gebly. Totdat ons die huis verlaat het.

Hierdie is 'n puik huis vir grootmense en nie vir kinders nie aangesien daar geen heining is tussen huis en pad nie en die pad is redelik besig. Dan is die huis se houtvloer nie op standaard nie. Kry 'n rekening omdat vloer by 'n las ingetrap is wat swak vakmanskap is. So wees gewaarsku, jy moet betaal.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Port Natal-laan 153, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af5e4947a4793d909edea9aeccdf87c5e7702179ffcffb8d0d42ef9708d57d922527aec9763d4bd8e27698700e23196bab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 153 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -34.120227464281 22.116701817558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang