Kotties Paai
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Port Natal-laan 153, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kotties Paai is 'n ten volle gemeubileerde selfsorghuis in 'n stil en baie gewilde omgewing in die hartjie van Hartenbos. Dit is stapafstand vanaf die strand en naby vermaakgeriewe en winkelsentrums.
Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Buite is daar 'n beskutte stort.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea bied toegang tot die onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Daar is 'n enkelmotorhuis met 'n afstandbeheerde deur beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Port Natal-laan 153, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Kotties Paai het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Port Natal-laan 153, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang