Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kozmos

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 35 resensies vir Kozmos
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Shane S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S

Lekker gekuier, kort so bietjie vernuwing.

Juliet het ons welkom laat voel en die probleem met DStv is vinnig uitgesorteer.

Morne N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Morne N

Net vir oornag n dag of twee is dit nie sleg nie.

Goed geslaap. Paar honde wat bietjie gepla het met blaf. Alle ekstra was voorsien.

Shareen O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen O

Great!

Baie mooi, netjies, redelike loopafstand na Clarens.

Kozmos se terugvoer

Many thanks for your wonderful review, Shareen.
We really appreciate it and look forward to seeing you again.

Kozmos
Karen R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Gerieflik, warm, skoon en netjies.

Kozmos is 'n baie gerieflike eenheid met alles wat ons nodig gehad het om heerlik warm te bly ten spyte van die koue. Ons het heerlik gekuier en sal dit graag weer besoek.

Kozmos se terugvoer

A million thanks for your lovely review, Karen, and I really look forward to seeing you all again.

Kozmos
Illse V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Illse V

Small but comfy and close enough.

Even though the unit is small, it is actually quite cosy. Lovely little garden to get some fresh air, it's much better having the steps to the top floor on the side of the room, the stairs are a bit dicey, just take it easy. Love the little study seat upstairs, your own little space to rest and relax. The unit is very close to town, it's works like a charm to take a quick drive to town and walk around, as you shop, you can pack in the car, much less to carry around. Security did their patrols all around the complex every night through the night. The unit has its own private braai area. Was definitely worth the stay there.

Kozmos se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay in Kozmos and Clarens, Illse, and thank you for the great review. We look forward to seeing you again!

Kozmos
Elize J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize J

Concerns about being pet friendly.

Photos of outside walled garden very misleading, no grass, just paving and gravel which is a problem for the small dogs. Photo shows grass in the garden.

Marlene L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Baie leker gebly alles was baie skoon en netjies, baie dankie.

Baie lekker gebly, alles was baie skoon en netjies, baie dankie.

Kozmos se terugvoer

Your great review is much appreciated, Marlene, and we hope you will stay again.

Kozmos
Boeta B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boeta B

Lekker.

Baie goeie en lekker verblyf.

Riana D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Baie netjies.

Beslis waarde vir jou geld. Skoon, veilig, rustige bekostigbare verblyf.

Kozmos se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, Riana. I hope you'll be able to stay longer another time. Best wishes.

Kozmos
Roelane P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelane P

Dit is netjies en skoon en baie gerieflik geleë. Heerlik en sal weer terugkom.

Kozmos is 'n pragtige plekkie. Dit was ideaal vir my en my dogter, wat sommer net heerlik gekuier het in Clarens. Die verblyf is baie skoon en netjies. Dankie Juliet dat jy ons so vriendelik ontvang het en gemaklik en tuis laat voel het.

Kozmos se terugvoer

Thank you so much, Roelane, for taking the time to write such a great review. It's much appreciated and I hope you'll be able to stay again one of these days!

Kozmos
Org C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org C

Heerlike stil plekkie.

Was netjies skoon en vriendelike diens.

Izak V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Mooi en skoon.

Sal weer daar oorslaap, baie mooi en ook skoon en baie stil.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Skoon, goed toegerus, goed geleë.

Baie tevrede. Goeie sekuriteit, volledige DStv en verhitting vir die winter.

Christelle S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S

Baie netjies.

Skoon en gerieflik.

Sera B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sera B

Lekker vir 'n kort verblyf.

Die plek is netjies en goed ingerig. Bietjie klein en knap vir 4 grootmense. Gevaarlike styl trappe. Dit lê effens buite die dorp - stil en rustig.

Charl P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P

Lekker.

Moes slegs gebel het om Dstv aan te skakel - was nie aan nie. Onthou net om te kyk dat die geyser wel aangeskakel is. Nogal 'n skok die volgende oggend as jy wil stort op 'n koue dag.

Kozmos se terugvoer

Hi Charl. My apologies again for the problems. I did turn the geyser on the day before but something caused it to short and trip another switch upstairs, which I hadn't noticed. This was discovered when the owner came to stay a few days after you and he also got cold water even though the switch at the main board downstairs was on. Being an electrician, he was able to repair it. He also sends his apologies for the delay in DStv service, which he did activate on his side a few hours before you arrived but somehow MultiChoice didn't do their bit soon enough. I hope you had a good trip afterwards!

Kozmos
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mymoena W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena W

Dit was bo verwagting.

Sien sterre.

Richard C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

Gerieflik en baie rustig.

Ek en my meisie het die plekkie bespreek en later die bespreking verander om 'n pel te akkommodeer, die bespreking was verander met geen probleme nie. Die plekkie was ruim en badkamer was netjies wat vir my die belangrikste is. Baie dankie vir die lekker aand en ek sal verseker weer daar kom bly.

Gido K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gido K

Fantastiese plek vir 'n naweekwegbreek!

Ons sal weer daar bly! Dis perfek vir 'n gesin of groep vriende van vier! Juliet was baie vriendelik toe sy die sleutels vir ons gebring het. Ons het lekker gebly en dit is naby die dorp maar 'n mens moet ry. Parkering in die dorp was nie 'n probleem nie, maar dit hang seker af van hoe besig dit in die dorp is. Hierdie tipe verblyf is perfek as jy wil 'lekker slaap'. Dit is nie uitgelê om lang ure binne die huis deur te bring nie.

Yolandi T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi T

Naweek-wegbreek!

Ons het die rustigheid van Kozmos, wat effens buite die middedorp van Clarens geleë is, terdeë geniet. Kozmos is silwerskoon en dit het voldoen aan ons behoeftes. Baie dankie vir 'n lekker naweek!

Sticks S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sticks S

Basiese behoeftes is voorsien.

Kozmos is nie goed beplan nie, besoekers met tasse en kratte moet dit ver dra en daar is geen portierdiens nie.

Amy D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amy D

Sal weer daar gaan bly.

Baie mooi plekkie, ruim en baie gerieflik.

Liezl V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V

Verblyf was goed!

Dis gerieflik vir 'n langnaweek, sal nie langer daar kan bly.

Klaas E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Klaas E

Nie geskik vir vier volwassenes nie.

Goeie toeriste ervaring met pragtige natuur en klimaat.

Aletta V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V

Juliet maak van Kozmos 'n wenner!

Juliet het persoonlik van die dag dat ons by Kozmos 'n bespreking gemaak het, vir ons die versekering gegee dat sy ons die dag van ons aankoms by die ingang van Clarens sal inwag en sal begelei na die gastehuis. Sy het met ons kontak behou, haar woord gehou en met haar omgee, het ons dadelik tuis gevoel. Die gastehuis was baie netjies en goed toegerus. Ons was nie een oomblik teleurgesteld met ons keuse nie. Daar moet net aandag gegee word aan die wit handdoeke, want dit doen afbreuk aan die algehele netheid van Kozmos.

Anita T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita T

Baie aangenaam!

Ons het heerlik gekuier in Clarens.

Francois C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Amazing stay

Great stay, great service, everything was great!

Renier E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier E

Alles was daar wat 'n mens nodig gehad het.

Skoon, netjies en kon op kort kennisgewing help. Prys was ook goed vir wat gekry is. Geen kennisgewings in Clarens wat aandui waar plek is nie. Sulke borde kan baie help.

Riona L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riona L

Baie netjies en skoon, vriendelike diens.

Woonstel was baie netjies en skoon, hou net nie van die ligging nie.

Wendy V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V

Netjiese, veilige verblyf. Nie binne loopafstand na Clarens se middedorp, maar goed geleë en 5 minute se ry per motor.

Alhoewel dit nie binne loopafstand is na die restaurante en besienswaardighede van Clarens nie, is dit slegs 'n paar minute weg per motor. Veilig, netjies en vriendelike ontvangs. Sal dit beslis aanbeveel.

Ilze D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze D

Heerlik gebly en Juliet wat ons ontvang het was lieflik en baie behulpsaam.

LekkeSlaap is so behulpsaam ek het dit al voorgestel vir 'n ander vriendin. Was 'n plesier om deur julle te werk!

Mike R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Mike R

Genoegsaam en netjies.

Die parkeerarea is nie veilig nie en dit veroorsaak dat 'n mens onrustig slaap. Indien die area kan sluit, sal dit baie veiliger wees. Die gasvryheid van die opsigter was uitstekend; hy was baie behulpsaam en vriendelik!

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola, Eenheid 18, Trans Caledonstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNWUyYzUwLWIyODItNGVkYy05MGJkLTNmOTJiZjBlNWQ5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 Unit 18 Larola Trans Caledon Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518560653332 28.428079764943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang