Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraai Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en netjiese plek. Het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir ander. Baie netjies. Vriendelikheid van Marietjie. 5 star.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Kraai Huis
Beste Cobus. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Vriendelike groete

Aletta J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Rustige kuier. Kraaihuis is bitter netjies en alles wat jy moontlik nodig sal kry tydens jou kuier, is daar. Tuin en swembad is goed versorg. Sou net graag nader aan die dam wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roland V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Wat 'n fantastiese plekkie. Só skoon en netjies en daar is niks waaraan jy kan dink wat nie daar is nie. Marietjie is die gasvryheid vanself en staan vir alles reg. Van ons kry die Kraai Huis elf uit 10. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Extremely nice stay-over guesthouse for traveling between Pretoria and George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Kraai Huis
Beste Roland, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Groete Marietjie

Henrietta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie netjies en sal beslis aanbeveel. Een van die netjieste en vriendelikste plekke waar ons al gebly het. Voel dadelik tuis. Sal hoogs aanbeveel. Verseker vyfster standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Kraai Huis
Beste Henrietta, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Groete Marietjie

Thelma N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Wonderlik! Kraai Huis is goed toegerus, die gashere is vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

A very pleasant stay indeed. Highly recommended. The apartment is stylishly furnished. Spacious rooms with luxury linen and towels. Everything worked perfectly. Lovely outside area. Kraai Huis definitely suited our lifestyle preferences.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Kraai Huis
Beste Annalize, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Groete

Petro G
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Vredevol. Ons het lekker gebly. Mooi en gerieflik ingerig. Kort net reling in stort en by toilet vir ouer mense wat sukkel om op te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

The most amazing place to stay, had a wonderful time. Our host Marietjie was absolutely amazing, the cottage was spotless clean, everything was neat and tidy and what a beautiful place. I would highly recommend Kraai Huis to our family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Beslis 'n plek wat aanbeveel kan word. Beslis 'n netjiese, skoon, ruim en goed toegeruste plek. Dit is pet-friendly. Marietjie is 'n baie aangename en behulpsame gasvrou. Goeie inligting is gegee met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Kraai Huis
Beste Anet, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Groete Marietjie

Esmeralda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Baie lekker gebly rustige omgewing Vriendelik. Hulpvaardig. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Kraai Huis
Beste Esmeralda, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Groete Marietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1860b0c0e8c3e5004e8e2f1e1b773337a79e4d6b01924d91f6847745ad660363b9a5e4b2dd630f44c951f75a05693ec2090a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 5 Kraai Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.601109548541 25.493817353112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang