Kraai Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Cobus B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese plek.
Kraai Huis se terugvoer
Beste Cobus.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Henrietta V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en sal beslis aanbeveel.
Kraai Huis se terugvoer
Beste Henrietta,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete Marietjie
Roland V - Feb 2022
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plekkie. Só skoon en netjies en daar is niks waaraan jy kan dink wat nie daar is nie. Marietjie is die gasvryheid vanself en staan vir alles reg. Van ons kry die Kraai Huis elf uit 10. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Kraai Huis se terugvoer
Beste Roland,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete Marietjie
Aletta J - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige kuier.
Thelma N - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Annalize F - Mrt 2022
Algehele gradering
A very pleasant stay indeed. Highly recommended.
Kraai Huis se terugvoer
Beste Annalize,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete
Petro G - Des 2021
Algehele gradering
Vredevol.
Sharon P - Sep 2021
Algehele gradering
The most amazing place to stay, had a wonderful time.
Anet M - Apr 2021
Algehele gradering
Beslis 'n plek wat aanbeveel kan word.
Kraai Huis se terugvoer
Beste Anet,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete Marietjie
Esmeralda H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly rustige omgewing
Kraai Huis se terugvoer
Beste Esmeralda,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete
Marietjie
Hybrecht M - Apr 2021
Algehele gradering
Beslis aan te beveel - pratig.
Kraai Huis se terugvoer
Beste Hybrecht,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete Marietjie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang