Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraai Huis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kraai Huis is in Gariepdam geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 4 mense.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer met lugversorging. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Op versoek is 2 dagbeddens ook beskikbaar vir gebruik in die sitkamer. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, kooktoebehore, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid het 'n eetarea wat uitloop op 'n privaat tuin met braaigeriewe, asook 'n onderdak, veilige area vir troeteldiere. 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, asook WiFi-toegang, is in die sitkamer beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, en veilige, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Honde, kleiner as kniehoogte, is welkom mits dit vooraf gereël word. Neem asseblief kennis dat die eienaar se honde ook op die perseel is, en Kraai Huis het nie 'n uitsig oor die dam nie.

Gariepdam bied verskeie restaurante, asook doendinge by die dam soos kanovaart en visvang. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan, voëlkyk, of wildkyk by die Gariepdam Natuurreservaat.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Kraai Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1860b0c0e8c3e5004e8e2f1e1b773337a79e4d6b01924d91f6847745ad660363b9a5e4b2dd630f44c951f75a05693ec2090a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 5 Kraai Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.601109548541 25.493817353112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang