Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraal African Luxury Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraal Glamping Lodge, 34 km vanaf Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kraal African Luxury Lodge is 'n juweel weggesteek in die berge in Noordwes, 168 km vanaf Johannesburg, wat oor die Vredefortkoepel uitkyk. Dit is die ideale ligging vir 'n wittebrood, herdenkingswegbreek, of selfs 'n klein en intieme troue.

Dié lodge bied gaste die opsies van 3 deluxe-villa's en 2 superieure-villa's wat luuks ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 2 gaste kan akkommodeer. Elke villa het 'n bad in die kamer en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en dubbelwasbak, met 'n buitestort vir daardie somermaande.

Gaste het toegang tot 'n houtdek met ongelooflike uitsigte oor die omliggende wildreservaat asook 'n privaat plonspoel by elke villa, die Superior villa's sluit 'n verhitte Jacuzzi in. Die hooflodge het 2 swembaddens.

Ontbyt en aandete is by die tarief ingesluit. Gaste kan hierdie maaltye in die lodge se eetkamer geniet, of gaste wat in die Superior-villa's bly, kan hul maaltye in die gerief van hul eie ruimte geniet.

Die lodge se eie privaat spa bied wonderlike behandelings, 'n sauna en 'n jacuzzi.

Gaste se voertuie word in 'n veilige parkeergarage aan die onderkant van die berg geparkeer, dit word dan in 'n wildsvoertuig deur die wildtuin vervoer na die hooflodge bo-op die berg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dineo M
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing️. The staff members were friendly and very welcoming. The food was plated and presented very well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Connie M
Saam met lewensmaat
5.0
Exquisite place ever. Thank you for creating Kraal African Luxury Lodge in North West. The best experience in an exquisite environment....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Janice H
5.0
Exceptional experience. Amazing location, friendly welcoming staff, beautiful place. Exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nelisiwe Bridgette N
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed ourselves. The only one thing we were not happy about was the pool; it didn't have a heater. We were disappointed by that, a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Tsholanang L
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal. It was amazing, real value for money. The staff were so nice and welcoming, it was my birthday and they made our birthday d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Kraal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kraal Glamping Lodge, 34 km vanaf Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Kraal African Luxury Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraal Glamping Lodge, 34 km vanaf Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44df82e7a8b15377305a15b46dfcf4ea9a9a2538302ad483c1c2eb8f8bd0a164fca015230228cbaccb78e8990ff03e9af7a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Kraal Glamping Lodge 34 km from Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.89196031013 27.177128523803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang