Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraal Glamping Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Kraal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Kraal Glamping Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Henkie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie S

Uitstekende verblyf.

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Kraal Glamping Lodge se terugvoer

Baie dankie Wakkie, sien uit om julle weer te sien!

Kraallodge groete,

Jolandi

Kraal Glamping Lodge
Richard M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard M

Hulle gaan uit hulle pad uit, die bestuurder Garrif is 'n absolute gentleman.

Fantasties baie mooi.

Gideon M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gideon M

Nie die geld werd nie.

"Glamp" of "luxury" is baie misleidend. Dis regtig net 'n tent met 'n badkamer. Buiten die gemeenskaplike gebou en braai-area, is daar geen voorbereidingsplek vir kos, ketel, glase, koppies, yskas, of TV nie. Die tent het nie 'n kas/hangplek vir klere nie (soos op die fotos), en handdoeke was ook 'n probleem. Die gemeenskaplike area is vuil en waterfilter is onkoppel (bring jou eie water).

Chantelle K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Beste wegbreek ooit, elke oomblik was besonders.

Ek gan definitief weer bespreek en my verjaarsdag gaan ek daar wees, want ek wil nêrens anders dit spandeer nie, want Kraal Glamping Lodge is die beste. En die uitsig is mooier as mooi.

Kraal Glamping Lodge se terugvoer

Dear Chantelle,
It was an absolute pleasure to host you at River Lodge.

We really hope you will be coming back soon as we still have more adventures to enjoy with you.

See you soon,
Gretel and Barry and the Team

Kraal Glamping Lodge
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Klipfontein, Kraal Mountain Lodge, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76e49255ce1873eaf3b17cefe6578e6e8987be076e9b604ce7b0ed8f2f4529a6aed367c73e421061fba882040ef3ee290397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Klipfontein Kraal Mountain Lodge 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -26.935954225946 27.151999175549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang