Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraaldoorn Farm Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Kraaldoorn, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kraaldoorn Farm Stay bied verblyf in die oostelike vleuel van die eienaar se 1887 Klein Karoo-plaashuis en is op 'n skilderagtige plaas buite die dorpie Calitzdorp geleë. Die area is veral bekend vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, wat Boplaas Family Vineyards, die Swartbergpas na Prins Albert, en die Kangogrotte in Oudtshoorn insluit.

Die oostelike vleuel het 'n aparte ingang asook 'n stoep sodat gaste hul privaatheid kan geniet. Die huis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer, aparte badkamer, sitkamer en kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Daar is 'n ekstra enkelbed in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof. Die kombuis het 'n klein etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Van die sitkamer af lei die privaat stoep met 'n buite-eettafel, 2 sitkamerstoele en 'n russtoel waar gaste kan ontspan en uitsigte oor die sappige tuin en heuwel kan geniet. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die hoofhuis spog met 'n eklektiese galery wat artistieke gaste dalk interessant sal vind, terwyl musiekentoesiaste welkom is om kitaar of die Bluthner-vleuelklavier te speel. Daar is baie voëls vir voëlkykers. Vir die meer avontuurlustige gaste bied die plaas staproetes wat wissel van maklik tot uitdagend en die plaas is ideaal vir fietsryers en bergfietsryers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kraaldoorn Farm Stay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Roete 62, Kraaldoorn, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kraaldoorn Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Kraaldoorn, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc39285b276dbc7c92b420bee561eddc25cf86d8b41f3d529b9a93450ce3c3d0ec45bac7d8d07dd2f437cc6b424f80c55aef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Route 62 Kraaldoorn, Groenfontein 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.465751 21.739069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang