Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krakadouw Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful and quiet. We thoroughly enjoyed the quietness of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Tussen berge, langs riviertjie met die geur van lemoen bloeisels. Ons vriendelik ontvang. Huisie gerieflik en baie netjies, skoon. Heerlike groot binnebraai. En die heerlikste tuisgebakte beskuit was 'n lekkerte. So baie in omgewing te doen en staproetes. Mooi deel van ons land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sven S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

An oasis of peace and quiet in a pristine natural environment. Pierre and Therese were absolutely lovely hosts! The Jan Dissel cottage was perfect for us (2 adults, 3 children: 17, 15, 11), very clean and just the ideal set-up with our own little garden surrounded by pristine nature and views. The private swimming hole was amazing and hiking in the area is a wonderful experience (even if the tracks are not always easy to find). The best part was the peace and quiet (no internet, no devices). 4 days later and our batteries were recharged. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik. Heerlike ondervinding. Dankie dat ons die plek en omgewing kon beleef. Heerlik gebly, ideale plek ook om as basis te dien vir verdere verkenning, by Blommeroetes, Weskus, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker weer gegaan. Gerieflike akkommodasie en goed toegerus. Pragtige area en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik afgeskakel. Net vir mense wat sonder selfone en TV's kan klaarkom. Baie vriendelik ontvang. Absoluut fantasties gekuier. Rustig, stil en so mooi tussen berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker rustig. Wat die heel lekkerste, daar is geen internet of selfoon ontvangs nie. Niemand pla nie. Huisies is netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Salige Sederberge wegbreek. Heerlik! Salige wegbreek tussen die prentjiemooi Sederberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Relaxing and peaceful. Wonderful break away in a comfortable cottage. Hosts were welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsverkwikkend. Lekker afgeskakel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedcbc31a6f16612bdd7c3358808029c65fb708a25633c69a650d3e7030ecea359cd0dabb7a682ac1a5abb56e92bbcce1cacc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Dwarsrivier Farm Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.220954 18.989493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang