Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kralinbergh Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jane O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustig, pragtig en lekker! Pieter en Nelisa se diens was uitstekend. Kralinbergh is 'n pragtige blyplek en waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelike ontvangs by 'n skoon, stil en veilige plek. Baie lekker ontbyt. Baie lekker plek. Vriendelike mense. Dankie Pieter en Nalisa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Do yourself a favour and go stay there! Puik puik puik.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Absoluut 5-ster verblyf! Pragtige en netjiese gastehuis geleë op 'n plaas. Die groot stoep is 'n heerlike plek om te ontspan en die natuurskoon te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Worth it. Great value for money. Friendly service and delicious breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Stil en rustig. Dit was ons tweede besoek. Dit is baie geskik vir een nag se oorbly as jy Ermelo besoek of op reis is. Dit sal baie help as daar 'n deur (skuifdeur) aan die badkamer aangebring kan word. Die linne was van goeie gehalte en die kamer mooi skoon en vars. Die bed kan wel opgradeer word, en die stortkop kan gerus skoongemaak of vervang word (daar kom skaars water uit). Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kan die gastehuis aanbeveel en sal graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shannon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlik. Dit was baie lekker en sal beslis weer na die gastehuis toe kom. Baie lekker gebly en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
1 nag
5.0
Jun 2023

Uitstekende waarde vir geld. Oornag-akkomodasie vir 'n geleentheid in Ermelo. Ek was warm ontvang, kamer pragtig en ontbyt was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Voel tuis. Gevoel of ek tuis is, so warm gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag
4.8
Jul 2023

Baie gesellig en lekker. Lekker verblyf. Alhoewel daar nie warm water of krag was nie, het hul uit hul pad gegaan om dit te verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nalisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buhrmannstafelkop Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0480a38917946e5fbc9e213c93e24a1bccb0fb31491f72ce60dfb4596a26ffccbf39f1a888ce2bad294b613df8c57c4dbf74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Buhrmannstafelkop Farm Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.491851826155 30.031115681919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang