Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kralinbergh Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nalisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir Kralinbergh Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jane O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane O

Rustig, pragtig en lekker!

Pieter en Nelisa se diens was uitstekend. Kralinbergh is 'n pragtige blyplek en waarde vir geld!

Barend E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E

Vriendelike ontvangs by 'n skoon, stil en veilige plek. Baie lekker ontbyt.

Baie lekker plek. Vriendelike mense. Dankie Pieter en Nalisa.

Charl F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F

Fantastic.

Do yourself a favour and go stay there! Puik puik puik.

Ronel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Absoluut 5-ster verblyf!

Pragtige en netjiese gastehuis geleë op 'n plaas. Die groot stoep is 'n heerlike plek om te ontspan en die natuurskoon te geniet!

Amanda H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Worth it.

Great value for money. Friendly service and delicious breakfasts.

Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Stil en rustig.

Dit was ons tweede besoek. Dit is baie geskik vir een nag se oorbly as jy Ermelo besoek of op reis is. Dit sal baie help as daar 'n deur (skuifdeur) aan die badkamer aangebring kan word. Die linne was van goeie gehalte en die kamer mooi skoon en vars. Die bed kan wel opgradeer word, en die stortkop kan gerus skoongemaak of vervang word (daar kom skaars water uit). Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kan die gastehuis aanbeveel en sal graag weer daar oorslaap.

Shannon M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M

Heerlik.

Dit was baie lekker en sal beslis weer na die gastehuis toe kom. Baie lekker gebly en geëet.

Monique L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Uitstekende waarde vir geld.

Oornag-akkomodasie vir 'n geleentheid in Ermelo. Ek was warm ontvang, kamer pragtig en ontbyt was wonderlik.

Nelis B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis B

Voel tuis.

Gevoel of ek tuis is, so warm gevoel.

Charlene H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Baie gesellig en lekker.

Lekker verblyf. Alhoewel daar nie warm water of krag was nie, het hul uit hul pad gegaan om dit te verskaf.

Gerda J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda J

Ontvangs vriendelik en ontbyt aanvaarbaar.

Bed is al deurgeslaap, kan maar gerus vervang word. Verwarmer is effe klein en nie van die beste nie. Het ook nie tweepuntmuurprop om te werk nie. Kan beter kwaliteit aanskaf.

Paul D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Oorslaap ná 'n lang moeilike rit.

Ontvangs minder vriendelik. Kamer beknop, geen yskas. Ontbyt meer positief.

Michelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Neat, good service and great value for money.

Nice and quiet, beautiful view and delicious breakfast.

Victor L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Victor L

We will not return.

The room was very small with one twin bed pushed up against the wall. Towels were threadbare, no hand towel. There was no small fridge or hairdryer. When there are 2 people sharing a twin room, there should be 2 chairs to sit on; only 1 was supplied. Breakfast was very good. We could not sit on the patio as there was a meeting, and all we could hear were the loud speakers.

William V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Ruim mooi kamer en badkamer, goeie bed, mooi omgewing, veilige area.

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en die tye van loadshedding verduidelik. Wat 'n verrassing, toe dit sulke tyd is van geen krag, skop die plaas se opwekker in en ons het elektriese krag vir die hele dag. Goeie WiFi. Rustige omgewing. Geen geraas. Veilige motorparkering.

Ronel M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Waarde vir geld.

Pragtige plek wat ek vir enige iemand hoog kan aanbeveel.

Candice S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice S

Very peaceful, lovely breakfast served.

Check out time on Sunday is 9am, which is quite early.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kenneth R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth R

Very enjoyable

Always great to get the opportunity to stay in a place with lots of history. Good views from the stoep and away from the noise and bustle of Ermelo. The room, with its high ceilings had a feeling of history. The dinner was very tasty. The manager friendly. Happy memories.

Wilmie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie V

Lafenis vir die siel.

Wat 'n pragtige huis in die mooi omgewing. Vriendelike personeel met 'n heerlike ontbyt. Skoon en netjies met 'n wonderlike kaggelvuur. Ons kamer was effe klein vir 2 enkel beddens, maar daar is ook pragtige groot kamers met dubbelbed-geriewe.

Paul R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Great place - ideal stop en route to Kruger.

Super friendly host and great breakfast.

Monya J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya J

Pragtige landskap, rustige omgewing, puik personeel, uitstekende diens.

Kralinbergh Guest House is die perfekte russtop in Ermelo.

Andre En Anita R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre En Anita R

Vriendelik ontvang - kamer netjies en skoon.

Ligging gerieflik op die N17. Sal aanbeveel vir oornag na die Krugerwildtuin.

Chrisna J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna J

Vriendelike diens, netjies en goeie ligging, stil en lekker plaas-uitkyk.

WiFi-kode moet dalk net in die kamer wees vir beskikbaarheid.

Kralinbergh Guest House se terugvoer

Baie dankie Chrisna, dit was wonderlik om jou te kon bedien.

Kralinbergh Guest House
Lizna R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizna R

Pragtige uitsig en mooi ou huis. Gerieflike beddens en lekker ontbyt, maar daar is groot fout met die dreinstelsel. Daar is 'n baie slegte reuk wat rondhang en uit die afvoergat by die stort uitkom. As dit reggestel kan word, is dit 'n 4-ster-blyplek.

Sien sterre.

Petrus Casparus O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Casparus O

Baie lekker, skoon, en veilig.

Beveel ten sterkste aan. Baie sil, en skoon. Ontbyt uit die boeke. Opsommend: Puik!

Nico J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Lekker geslaap!

Skoon, netjies en veilig. Vriendelike diens.

Annelize S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Pragtige ou plaashuis en landgoed.

Eerste indrukke van die waardige plaashuis met sy gesellige stoep verskuil tussen reuse-akkerbome het imponeer. Ons kamer (nommer 1) het al die moderne geriewe met ou-wêreldse sjarme kombineer. Theresa is 'n hulpvaardige en aangename gasvrou en voortreflike kok. Ons aandete en ontbyt was keurig en smaaklik. Wees net gewaarsku dat temperature en Ermelo baie laer as die on die Laeveld of Hibiskus-kus is. Net 11°C die oggend met ons vertrek!

Paul K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Comfortable in a grand old building.

Beautiful renovated old farmhouse. Clean and neat, very comfortable bed. Good breakfast enjoyed before we hit the road again. If you're looking for a place to stay in Ermelo, this is a great option.

Romy V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Romy V

Vriendelike, goeie diens.

Skoon kamers, goeie diens and vriendelike gasvryheid.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sherene M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherene M

Baie rustig en mooi en baie vriendelik.

Die plek is baie mooi en die mense is baie vriendelik. Sal enige tyd iemand aanbeveel om soontoe te gaan.

Kevin C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin C

Nice, clean and convenient.

A nice clean place to stay if you are passing through.

Lindi B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi B

Unfriendly, unhelpful.

I booked to stay here, but left shortly after arriving. I phoned ahead to book dinner but the lady made it quite clear that town was close enough for me to go to in order to get a meal, but would cook if she really had to. I booked a specific room, but was obviously given the one that was smallest and easier to clean. The room was freezing with only a very noisy fan blowing hot air. The TV did not work. I had to go looking for the manager/owner a few times to get assistance in the room but had to wander around the whole property to find her. The room has no privacy as the only window looks out onto the veranda where the owner/manager stands smoking. I eventually decided to take my chances on the road rather than risk a sleepless night at the guesthouse which wasn't looking very promising at that stage.

Mercia M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia M

Warm and welcoming.

The rooms and service were excellent. The only complaint is that the bathroom has no door.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gesellig en gasvry.

Die kamers en diens is puik. Die enigste klagte is dat die badkamer nie 'n deur het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karen K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Rustige plek.

Kralinbergh Guest House het aan alle verwagtinge voldoen. Dankie vir die rustige omgewing en lekker ontbyt.

Tinka P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka P

Luukse plaasverblyf.

Gul gasvryheid. Ons het lekker gebly.

Leon H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H

Rustig en smaakvol.

Die uitsig oor die plaas vanaf die stoep was wonderlik. Personeel was vriendelik.

Denise D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise D

Baie interessante ou huis.

Ontbyt baie lekker.

Raymond V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

Beste in Ermelo!

Ek wens ek kon langer bly. Diens is goed, kamers is pragtig en uitsig is asemrowend. Definitief een van my gunsteling-gastehuise. As jy moet oorslaap in Ermelo, is dit die plek.

Raymond V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

Gunsteling-plek om te bly in Ermelo!

Sien die sterre.

Herman S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Vriendelike en warm ontvangs.

Gasvryheid is van die hoogste gehalte. Gastehuis is netjies skoon. Die dag voor aankoms is ons geskakel om te verneem hoe laat ons daar sal wees. Tydens die kragonderbreking is ons ook ingelig en ook die reëlings wat getref is sodat ons nie verontrief word nie. Wonderlike ervaring!

Christel B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Pragtige en heerlike akkommodasie!

Ontvangs was hartlik en flink.

Laguerenne V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laguerenne V

Heerlike plaas-atmosfeer net 5 minute se ry buite Ermelo. Baie mooi omgewing.

Net een aand gebly in 'n goed toegeruste rolstoelvriendelike kamer en ruim badkamer.

Geraldine D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine D

Kon nie vir beter gevra het nie!

Dit was nou wel net een aand, maar dit was definitief die reis werd. Wanneer ons weer in die area is, sal ons weer by Kralinbergh oorslaap. Die personeel was behulpsaam en die kamers was meer as wat ons verwag het van 'n gastehuis. Baie dankie vir die lekker aand! Sien jul volgende keer.

Tommie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie V

Uitmuntend!

Pragtig; bedagsaam; hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf en ontbyt lekker te maak!

Kristine P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristine P

Great

See the stars below!

Janet E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E

Kamer 8 is fantasties vir spesiale geleenthede en/of mense.

Alhoewel sekuriteit nie hoog op die prioriteits lys is nie (toegangs hek is oop gelos vir die nag) sal ek wel weer daar bly.

Louretha J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louretha J

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buhrmannstafelkop Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0480a38917946e5fbc9e213c93e24a1bccb0fb31491f72ce60dfb4596a26ffccbf39f1a888ce2bad294b613df8c57c4dbf74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Buhrmannstafelkop Farm Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.491851826155 30.031115681919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang