Kranskloof Country Lodge
Beskrywing
Dié kothuis het 'n dubbelbed en 'n klein leefarea met 'n kaggel. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n klein eetarea. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die terras buite bied die mooiste uitsigte oor die groen Schoemanshoek-vallei en die indrukwekkende Outeniekwaberge, en beskik oor beskutte braaigeriewe. Hout en ys is by ontvangs te koop. Skoonmaakdienste: Slegs vir verblyf van 4 dae of langer en net elke tweede dag. Let daarop dat die Laventel- en Sonneblom-kothuise aan mekaar vas is. Elkeen het egter sy eie ingang en terras. Die sonkrag-aangedrewe kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 - 18:00, tensy anders gereël met die bestuur.
Uitkloktyd: 10:00
Moet asb. nie meer persone in die kothuis insluit as waarvoor bespreek is nie.
Rook is verbode in die kothuise/ Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die verblyf het sonpanele.
Linne en badkhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en enkelbed. Daar is ook 'n klein leefarea met 'n kaggel. Die volledig toegeruste kombuisie het 'n klein eetarea. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die terras buite bied die mooiste uitsigte oor die groen Schoemanshoekvallei en die indrukwekkende Outeniekwaberge, en beskik oor losstaande braaigeriewe. Hout en ys is by ontvangs te koop. Skoonmaakdienste: Slegs vir verblyf van 4 dae of langer en net elke tweede dag. Let daarop dat die Laventel- en Sonneblom-kothuise aan mekaar vas is. Elkeen het egter sy eie ingang en terras. Die sonkrag-aangedrewe kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 - 18:00, tensy anders gereël met die bestuur.
Uitkloktyd: 10:00
Moet asb. nie meer persone in die kothuis insluit as waarvoor bespreek is nie.
Rook is verbode in die kothuise/ Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die verblyf het sonpanele.
Linne en badkhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit word met 'n skuifdeur van die kombuis geskei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n oopplan-leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en induksiestoof. Daar is ook 'n klein eetarea met 'n kaggel. Die terras buite bied die mooiste uitsigte oor die groen Schoemanshoek-vallei en die indrukwekkende Outeniekwaberge, en beskik oor ingeboude braaigeriewe. Hout en ys is by ontvangs te koop. Skoonmaakdienste: Slegs vir verblyf van 4 dae of langer en net elke tweede dag. Die kothuis het lugversorging. Die sonkrag-aangedrewe kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 - 18:00, tensy anders gereël met die bestuur.
Uitkloktyd: 10:00
Moet asb. nie meer persone in die kothuis insluit as waarvoor bespreek is nie.
Rook is verbode in die kothuise/ Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die verblyf het sonpanele.
Linne en badkhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit word met 'n skuifdeur van die kombuis geskei. Die leefarea het 'n enkelbed vir 'n ekstra volwassene of 'n kind. Die kothuis het lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat vir 3 kinders of 2 volwassenes en 1 kind geskik is. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die boonste beddens is slegs vir kinders geskik. Dit het 'n oopplan-leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoofplaat en 'n klein eetarea. Die terras buite bied die mooiste uitsigte oor die groen Schoemanshoek-vallei en die indrukwekkende Outeniekwaberge, en beskik oor ingeboude braaigeriewe. Hout en ys is by ontvangs te koop. Skoonmaakdienste: Slegs vir verblyf van 4 dae of langer en net elke tweede dag. Die sonkrag-aangedrewe kothuis word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inkloktyd: 14:00 - 18:00, tensy anders gereël met die bestuur.
Uitkloktyd: 10:00
Moet asb. nie meer persone in die kothuis insluit as waarvoor bespreek is nie.
Rook is verbode in die kothuise/ Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die verblyf het sonpanele.
Linne en badkhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang